AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hermanus, die ystervark, vind liefde

Klein Hermanus, die ystervark, van Zuri Orphanage, is nie meer so klein nie!

Sowat ’n jaar gelede het dr. Erika de Jager, ’n veearts van die Zuri Orphanage by Tsumeb in Namibië, die storie van Hermanus, die ystervark, met ons gedeel. Hermanus is gered nadat hy langs sy dooie ma opgetel is en het by Zuri grootgeword, waarna hy vrygelaat is.

De Jager het per e-pos die nuus gedeel dat sy in die vroeë oggendure vanoggend weer vir Hermanus gewaar het, en dié keer was hy nie alleen nie.

“Een van die mooiste oomblike het reg voor my afgespeel. Hermanus en nog ’n ystervark, ek neem aan sy vriendin, en ’n kleintjie. Sy’t geslaap terwyl hy sy eukanuba een-vir-een geëet het en hulle het die klein baba in die gras weggesteek. Ons het so ver gevorder van die dag wat Hermanus na ons gebring is,” sê sy.

De Jager sê sover as moontlik moet al die diere wat by haar “diereweeshuis” beland, weer vrygelaat word.

Volg gerus Zuri Orphanage se Facebook-blad vir meer oor Hermanus en die ander wesies.

Foto hieronder: Hermanus, die ystervark, en sy gesin. Foto: Erika de Jager

Hermanusengesin_ErikadeJager

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
+0.2%
Rand - Pond
19.32
+0.1%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,627.97
+0.3%
Silwer
18.39
+0.2%
Palladium
2,078.50
+1.7%
Platinum
853.00
0.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot