AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9000
50,00
CORN
07 Okt
-
4883
-10,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10630
150,00
WEAT
07 Okt
-
7350
9,00
WMAZ
07 Okt
-
4960
-5,00
YMAZ
07 Okt
-
4640
-20,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hernieude stryd teen differensiaal

Die liggingsdifferensiaal is steeds 'n bron van irritasie en koringboere is opnuut lus vir dié stryd.

Koringboere wil ander graanboere nader om hulle steun te vra vir voorstelle teen die liggingsdifferensiaal vir die lewering van grane in Suid-Afrika.

Dié versoek is tydens Graan SA se kongres bespreek, nadat ’n advieskomitee van die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) se kommoditeitsafdeling koringboere gevra het of die koopkontrak in die Wes-Kaap werkbaar is. Dit is verlede jaar ingestel.

Die kontrak blyk nie suksesvol te wees nie, met slegs sowat 50 kontrakte wat verhandel is sedert dit verlede jaar ingestel is. Die JSE het in Mei verlede jaar die kontrak, wat die Paarl as verhandelingspunt gebruik, aangekondig.

Tydens ’n bespreking van dié kontrak het boere voorgestel dat instede daarvan dat die kontrak behou word, die liggingsdifferensiaal geskrap moet word, of dat ander leweringspunte gevra moet word. Een voorstel vir leweringspunte is die land se hawens, maar dit sal probleme vir boere in die binneland veroorsaak. Mnr. Andries Theron, ondervoorsitter van Graan SA, sê die voorstel sal geformuleer word en die wintergraanwerkgroep sal die steun van ander werkgroepe, soos vir mielies en sojabone, daarvoor vra.

Vordering met koringtarief
Mnr. Wessel Lemmer, ’n senior ekonoom van GSA, sê intussen hy is positief dat die koringbedryf die staat se steun kan verkry rakende die instelling van ’n koringtarief om die plaaslike bedryf teen invoere te beskerm. Die proses rondom die aansoek by die Departement van Handel en Nywerheid en ITEC sloer al ’n geruime tyd lank.

Graan SA het ’n voorstel aangaande die tarief ingedien, wat deur die meulenaarskamer, bakkers en veevoerbedryf teengestaan is. Lemmer sê hulle argumente het daarop gefokus dat die tarief die prys van meel en gevolglik brood te hoog sal maak.

Die feit dat die aansoek al lank sloer, het op die ouend moontlik ’n gunstige nadraai gehad, aangesien die internasionale prys vir koring tans hoër is as die prys waarvoor gevra is. Lemmer sê Graan SA sal binne die volgende twee weke ’n voorlegging aan die ITEC en die departement doen oor vrae wat nog bestaan, en daarna hoop hulle op ’n goeie antwoord. “Ons hoop regtig dat dit in ons guns sal draai omdat ons ’n stadium bereik het waar ons moontlik die koringbedryf kan verloor.”

Intussen het China, Taiwan en Israel al aangedui dat hulle ernstig daarin belangstel om Suid-Afrika se hoë gehalte koring aan te koop.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.12
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,261.50
-0.0%
Platinum
932.00
+0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,198
-0.4%
Alle aandele
65,573
-0.4%
Hulpbronne 10
63,523
+0.4%
Industriële 25
79,396
-0.8%
Finansiële 15
13,959
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot