AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hernu voertuiglisensie nou aanlyn by Poskantoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Mens kan nou voertuiglisensies aanlyn op die Poskantoor se webwerf hernieu. Foto: Verskaf
’n Mens kan nou voertuiglisensies aanlyn op die Poskantoor se webwerf hernieu. Foto: Verskaf
’n Mens kan nou voertuiglisensies aanlyn by die Poskantoor hernu.

Die SA Poskantoor het ’n aanlyn diens vir die hernuwing van voertuiglisensies bekend gestel. Die volle hernuwingsproses, ingesluit die betaling, kan aanlyn gedoen word by https://www.sapomvl.co.za, sê die Poskantoor in ’n verklaring.

Om ’n voertuiglisensie aanlyn te hernieu, is volgens die onderneming vinnig en maklik nadat die eenmalige registrasie op die webblad afgehandel is. Die Poskantoor sê hy het omvattende stappe in werking gestel om te verseker dat klante se data veilig is.

Geen kommissie word op die hernuwingstransaksie gehef nie. Betalings word deur Masterpass gedoen, wat ’n mens in die Google Play Store vir Android-toestelle of die Apple App Store vir Apple-toestelle kan aflaai.

Die aanlyn hernuwingsdiens is in al die provinsies buiten die Wes-Kaap beskikbaar. Die Poskantoor hoop om dit eersdaags ook in die Wes-Kaap te bied. 

Afgelewer of kry dit by ’n poskantoor

Om die lisensieskyfie te kry, kan ’n mens een van twee moontlikhede kies: Die Poskantoor kan die skyfie teen R75 by die kliënt aflewer, indien straataflewering daar beskikbaar is, of die kliënt kan ’n tak kies wat gerieflik vir hom is om die skyfie af te haal. Daar is geen ekstra koste betrokke as die skyfie by ’n tak van die poskantoor afgehaal word nie.

Sodra die skyfie gereed is vir aflewering, of om by ’n plaaslike poskantoor afgehaal te word, ontvang die klant ’n SMS. Die Poskantoor verwag dat ’n nuwe skyfie binne drie tot vyf werkdae by ’n klant sal wees. In afgeleë gebiede sal dit ’n paar dae langer duur. 

Groot vraag na diens

Die Poskantoor sê die aanlyn hernuwing van voertuiglisensies is die eerste stap om sy strategie genaamd Poskantoor in my broeksak te verwesenlik.

Daar is ’n enorme aanvraag na die diens om voertuiglisensies te hernieu. In die Poskantoor se vorige boekjaar is sowat 3 miljoen voertuiglisensies by poskantore hernu.

Die nuwe aanlyn hernuwingsdiens is bykomend tot die bestaande diens waardeur voertuigeienaars hul voertuiglisensies by sekere poskantore kan hernu. Vir dié diens geld daar ook geen kommissie nie.

Die onderneming bied ook ’n diens vir vlooteienaars aan, waar die Poskantoor, teen betaling, die lisensievorms by die vlooteienaar se kantoor afhaal, die hernuwings doen en dan die lisensies by die vlootkantoor terugbesorg.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot