AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Herstelplan vir paaie dringend nodig

As 'n bedryf wat beduidend tot die ekonomie van die Wes-Kaap en die staatskas bydra, eis die landbou dat daar 'n herstelplan vir paaie opgestel en geïmplementeer word, het mnr. Pieter Lund van die Wes-Kaapse provinsiale bestuurskamer op die kongres gesê.

Mnr. Lund het 'n beskrywingspunt ingelei waarin die verval van die provinsie se infrastruktuur bespreek is. Hy het gesê dit is moeilik om te verstaan hoe bestedingsvoorkeure op nasionale en provinsiale vlakke bepaal word. Dit is ondenkbaar dat die Regering goedsmoeds kan toelaat dat 'n bate soos paaie, wat krities noodsaaklik vir alle fasette van die ekonomie is, tot niet gaan.

Voorgenome tolpaaie op die N1- en N2-hoofroetes gaan heelwat probleme vir die landbou veroorsaak. Dit word voorgehou dat dit die enigste manier is om dié paaie op te gradeer en daarna in stand te hou.

Agri Wes-Kaap moet met die owerhede die beste bedeling vir die landbou ten opsigte van tolpaaie in die Wes-Kaap beding, het mnr. Lund gesê.

Vir die Nepad-inisiatief van President Thabo Mbeki om te slaag, is 'n goeie, moderne en werkende pad-infrastruktuur 'n voorvereiste, het hy gesê.

Mnr. Hennie du Plessis van Prins Albert het gesê elke as van 'n vragmotor veroorsaak dieselfde slytasie as 10 368 motors op 'n pad. 'n Vragmotor het gemiddeld ses aste, wat 'n slytasie gelykstaande aan 480 000 motors op paaie het.

Mnre. Christoff Cloete en Kosie Loubser is onbestrede herkies as voorsitter en ondervoorsitter van Agri Wes-Kaap.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot