AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Hervorming op die afdraande pad

Die Grondeisekommissie is in ‘n gat en sak al hoe dieper weg terwyl hy in die herstel van grondregte misluk.

Die Grondeisekommissie is in ‘n gat en sak al hoe dieper weg terwyl hy in die herstel van grondregte misluk, sê mnr. Sibusiso Gamede, waarnemende hoofgrondeisekommissaris.

Luidens ‘n berig in Die Burger (15 Oktober) het die kommissie verlede week sy verslag vir die 2009/’10 geldjaar aan die parlementêre portefeuljekomitee oor landelike ontwikkeling en grondhervorming voorgelê.


“Ons is in ’n gat waarin ons al dieper wegsink. Ons het ’n omkeerstrategie wat die vernaamste uitdagings identifiseer en planne beraam om dit te takel. Maar ’n gebrek aan geld en ’n toename in hofsake waarin die kommissie hom moet verdedig, bemoeilik sake,” het hy tydens die sessie.


Die kommissie en Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het die komitee warm onder die kraag gehad oor die stadige vordering met grondhervorming en die onsekerheid oor statistiek en syfers.


Die omkeerstrategie

Mnr. Stone Sizane, voorsitter van die portefeuljekomitee het by herhaling gesê dit is onaanvaarbaar dat grondeise so lank neem om af te handel, en hy het daarop aangedring dat die kommissie en departement voor die einde van die jaar hul omkeerstrategie aan lede van die departement voorlê.


Intussen sê Mineworkers Investment Company (MIC) die Regering moet versigtig wees daarvoor om swart boere na ondergang te lei deur net grond aan hulle te verskaf, en nie die nodige ondersteuning na oorhandiging te verskaf nie.  Luidens ‘n berig op Fin24.com sê mnr. Paul Nkuna, uitvoerende hoof van MIC: “Dit help nie om net mense op die grond te sit sonder enige hulp nie.”


Hulp van privaatsektor

Volgens Nkuna moet die Regering ooreenkomste met die privaatsektor aangaan om begunstigde boere by te staan rondom hulpbronne en opleiding, en hulle produktief te maak.


Hy het verwys na ‘n gemeenskapsprojek op 49 ha in Kokstad in KwaZulu-Natal, waarby Pick ‘n Pay betrokke is deur al die produkte van die grond af, aan te koop.  Volgens Nkuna kan swart boere ‘n groot rol rakende voedselsekerheid speel.


19 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot