
Ervaar jy kontantvloeiprobleme weens die droogte? Moes jy bates likwideer of ophou boer? Het jy aansoek gedoen vir droogtehulp, en was dit suksesvol?
Ons wil weet watter impak die droogte op jou gehad het. Neem deel aan ons aanlyn-opname oor die finansiële gesondheid van boere. Dit sal jou ongeveer vyf minute besig hou en sal oop wees vir terugvoer tot 30 September.
Klik hier om die anonieme opname in te vul.