AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Het Zokwana plan teen werkverliese?

Hoe lyk minister Senzeni Zokwana se plan om werkverliese in die landbou te bekamp, vra die DA.

Mnr. Senzeni Zokwana moet met 'n plan vorendag kom oor hoe hy beplan om werkverliese in die landbousektor te bekamp.

Dié oproep kom van me. Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou, bosbou en visserye.

Volgens Statistieke Suid-Afrika het die sektor 73 000 werke sedert die tweede kwartaal van 2013 verloor. Dit beteken dat die sektor verlede jaar byna 10% van alle werksgeleenthede in die landbou verloor het.

Steyn sê sy gaan 'n skrywe aan die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye, me. Rosina Semenya, rig om Zokwana te versoek om só 'n plan aan die komitee voor te lê.

Steyn sê die massiewe werksverliese in die sektor strook nie met die Nasionale Ontwikkelingsplan se visie dat 'n miljoen werksgeleenthede teen 2030 geskep moet word nie.

"As 'n arbeidsintensiewe bedryf met die potensiaal om tienduisende werklose Suid-Afrikaners te absorbeer, is ons veronderstel om groei in die kommersiële landbou en die ontwikkeling van die landelike gemeenskap te sien, instede van werk wat verloor word."

Volgens Steyn gaan die Regering egter voort om beleggings en werksgeleenthede in die sektor te kelder deur beleid in die sektor voor te stel en toe te pas wat groot skade berokken. "Instede daarvan om met kommersiële boere te baklei, moet die regering saam met kommersiële boere, wit en swart, werk om 'n meer mededingende landbou- omgewing vir die land te skep.

"Dit sal help om meer kos te produseer vir plaaslike verbruik en uitvoer en sal ook help om werk te skep," sê Steyn.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
20.18
-0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.64
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,673.34
+0.7%
Silwer
20.28
+6.5%
Palladium
2,228.00
+2.8%
Platinum
893.00
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,652
+0.5%
Alle aandele
64,104
+0.6%
Hulpbronne 10
61,670
+2.4%
Industriële 25
77,371
-0.0%
Finansiële 15
13,749
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot