AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hidrobreking bied nie soveel werk

Shell se beoogde ontginning van skaliegas gaan nie soveel werksgeleenthede oplewer as wat verwag is nie.

Hoë verwagtinge van werksgeleenthede by Shell se beplande eksplorasie vir en ontginning van skaliegas, gaan nie vervul word nie, het mnr. Jan-Willem Eggink, hoofbestuurder van Shell se eksplorasie-, ontwikkeling- en produksiebedrywighede in Suid-Afrika, in Kaapstad gesê.

Gedurende die eksplorasiefase gaan nie veel werk geskep word nie. “Té hoë verwagtinge van werksoekers kan ’n probleem wees, veral aan die begin. Ons het hoogs geskoolde mense op die boortoerusting nodig. Daar kan wel geleenthede in die sekuriteit-, spyseniering- en akkommodasiebedrywe wees,” het Eggink gesê.

Opleiding vir werksoekers
Shell sal glo egter wil hê dat daar meer en beter geleenthede vir opgeleide werksoekers is wanneer hulle oor agt tot 10 jaar die ontginningsfase moet begin. “Ons is in gesprekke met universiteite oor hoe hulle spesialiteitsgebiede wat vir ons tot voordeel kan strek, kan versterk.”

Eggink meen dat daar by een van die Suid-Afrikaanse universiteite byvoorbeeld ’n departement van petroleum-ingenieurswese kan ontwikkel. “Ons sal ook werk in op die gebied van omgewings- en ekologiese wetenskappe moet doen.”

Eggink meen skaliegasontginning – of dit nou in die Karoo of Mosambiek is – sal groot geleenthede vir dienstemaatskappye skep. “Die projekte gaan staal en sement van hoë gehalte vir die voerings van boorgate benodig, en geleenthede in logistiek en vervoer gaan ontstaan. Suid-Afrika sal moet begin om sy eie staal te vervaardig.”

In reaksie op vrae van joernaliste oor swart ekonomiese bemagtiging, het Eggink gesê voordat hulle nie seker is dat hulle vir gas kan ontgin nie, kan hulle nie SEB-vennote inneem nie. Wanneer die tyd reg is, wil Shell ook seker maak dat sulke vennote verteenwoordigend van die Karoo-gemeenskap is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,661.79
+0.1%
Silwer
19.02
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
863.26
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot