AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hidrobreking: Gaan staat sy woord hou?

Vrae bestaan oor hoe die staat sy woord gaan hou oor die uitreiking van hidrobreking-lisensies vanjaar, sê die TKAG.

’n Belofte deur dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, dat lisensies vir prospektering met hidrobreking vir skaliesgas voor die verkiesing uitgereik sal word, gaan baie moeilik haalbaar wees. Mnr. Jonathan Deal, hoof uitvoerende beampte van die Treasure the Karoo Action-groep (TKAG), sê hy verwag egter dat die staat wel vanjaar sal voortgaan met die uitreiking van lisensies.

“Ek glo absoluut dat hy sal voortgaan daarmee, met of sonder die nodige wetenskaplike bewyse in plek of enige oorweging,” aldus Deal. Hy meen hoewel ’n proses aan die gang gesit is met ’n wetenskaplike werkgroep wat na kwessies moet kyk, die proses vergeefs kan wees.

“As hulle nie die werkgroep se insette in ag gaan neem nie, hoekom eers daarmee begin en met die proses voortgaan, en almal se tyd mors!” Deal is ’n lid van die werkgroep wat die Departement van Waterwese saamroep, en die eerste vergadering vind op 11 Februarie in Gauteng plaas.

Aantal moratoriums neem toe
Deal sê terwyl die Regering sy opsies om hidrobreking toe te laat oorweeg, neem die aantal lande wat dit verbied of moratoriums in plek plaas, toe. “Toe ons met die hele proses begin het, was daar 80 moratoriums in plek, nou is daar meer as 220.”

Intussen het die Europese Kommissie vandeesmaand aanbevelings bekend gemaak om seker te maak beskerming is in plek wanneer lande wat deel is van die Europese Unie (EU) vir skaliegas wil prospekteer. News24.com berig ’n paar EU-lande – soos Brittanje – het al aangedui dat hulle die moontlikhede om vir skaliegas te boor, oorweeg.

Die aanbevelings sluit in dat die uitwerking op die omgewing versigtig en deeglik oorweeg moet word voordat lisensies toegestaan word. Verder moet die publiek deeglik ingelig word oor die moontlike gevare wat dit vir die omgewing en watervoorrade kan inhou. Lidlande wat dit oorweeg moet ook waarborg dat die beste praktyke van die bedryf gebruik word en water-, grond- en luggehalte deeglik en gereeld gemonitor word. Die aanbevelings is nie bindend nie, maar die kommissie raai sy 28 lidlande aan om dit binne die volgende ses maande te toe te pas.

Bron: News24.com.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.76
-0.7%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.67
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,256.50
-2.8%
Platinum
924.50
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot