AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hidrobreking: Is korrupsie raakgeboor?

Korrupsie is dalk raakgeboor met die toekenning van regte vir ontginning van skaliegas in Suid-Afrika.

Kommer is vandeesweek deur AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG), as nasionale vennote in die stryd teen skaliegasontginning, uitgespreek oor die toekenning van sekere regte aan Bundu Gas & Oil Exploration (Pty) Ltd (Bundu) vir beoogde skaliegasontginning in Suid-Afrika.

Bundu is ? filiaalmaatskappy van ? Australiese onderneming, Challenger Energy Ltd (voorheen Sunset Energy Ltd). In’n 2010-jaarverslag aan sy aandeelhouers het die voormalige uitvoerende direkteur van Sunset verduidelik dat Bundu se aanvanklike aansoek om toegang tot ? gedeelte van die Karoo te kry onsuksesvol was, maar dat "ons deur druk op ons kontakte in Suid-Afrika vinnig ? nuwe aansoek om ? beduidend groter gebied kon indien".

Die verslag sê verder dat "hierdie [tweede] aansoek deur Pasa [Die Petroleumagentskap van Suid-Afrika] goedgekeur is."

Bedenkings

TKAG het voorbehoude uitgespreek oor wie "ons kontakte" is en hoe daar "druk" op sodanige kontakte geplaas kon word om "vinnig" ? nuwe aansoek om ? "beduidend groter gebied" skriftelik aan die Australiese direkteure en die plaaslike verteenwoordiger te kon voorlê. “Volgens ons en ons regsadviseurs is 'n baie kortaf antwoord ontvang wat nie die formele verklaring van die uitvoerende direkteur in die jaarverslag van die aansoeker bevredigend verduidelik het nie,” het mnr. Jonathan Deal, die hoof uitvoerende beampte van TKAG, gesê.

“In die lig hiervan sal AfriForum en TKAG die ondersoek binne die Suid-Afrikaanse reg verder neem. Pasa is om inligting genader en het aangedui dat die agentskap ? formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting vereis voordat enige rekords en data wat met die aansoeker verband hou, beskikbaar gestel sal word. Die aansoek word nou deur ons regsadviseurs gehanteer en sal binnekort ingedien word,” het Deal gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot