AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Hidrobreking: Meer debat nodig

Die voordele van skaliegas oorskry die uitwerking wat dit op die omgewing kan hê, meen 'n wetenskaplike.

Die voordele van skaliegas oorskry die uitwerking wat dit op die omgewing kan hê, meen prof. Maarten de Wit, houer van die leerstoel in die wetenskap van aard-rentmeesterskap (Earth Stewardship Science) by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU) in Port Elizabeth.


Hy het dadelik bygevoeg dat dit nie beteken dat hy die brandstofmaatskappye wat die gas wil ontgin, vertrou om hul eie bedrywighede te monitor of selfregulering toe te pas nie, of regeringsinstansies om die regte besluite te neem nie, maak nie saak hoe streng die regulerende wetgewing is nie.


Vertroue

De Wit vertrou eweneens ook nie die “vriende van die Karoo wat hulle nie vergewis van die wetenskaplike feite of dit uitdra nie” of “gegoede grondeienaars” wat nie geld beskikbaar stel om te verseker dat die geslag wat in die toekoms opgelei word in staat is om die proses te monitor nie.


De Wit, wat ’n reeks lesings oor skaliegas by die Universiteit van Kaapstad se somerskool aangebied het, sê die debat ly onder die “probleem van disinformasie” weens ’n gebrekkige begrip van die tegnologie.


Daar is ook geen omvattende ontleding van die impak wat die ontginning van skaliegas op die omgewing kan hê nie, of ’n volledige ondersoek na die menings van deskundiges nie. “Ons het baie om in te haal.”


De Wit het verder gesê daar is ook min debat oor moontlike kompromieë, naamlik of mense oor aardverwarming en koolstofbelasting besorg moet wees? “Is daar kompromieë en wat is dit? Kan ons bekostig om te wag en sake eers uit te kyk?”


Openbare debat

Wat nodig is, is meer openbare debat en onafhanklike forensiese monitering oor die ontginning van skaliegas in die Karoo deur die proses van hidrobreking.


Die Regering sal uiteindelik die finale besluit moet neem, dog De Wit het sy bedenkinge oor die Regering se vermoë om die regte besluit te neem omdat daar in regeringsgeledere bloot nie die nodige kundigheid is nie.


“Dit beteken dat ons moet staatmaak op besluitnemers in die buiteland omdat ons nie die kundiges hier oplei nie. Dis ’n bose kringloop.”


25 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
+0.1%
Rand - Pond
22.34
+0.3%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.11
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,966.64
-0.4%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,868
+0.6%
Alle aandele
76,457
+0.5%
Hulpbronne 10
66,695
+0.4%
Industriële 25
103,360
+1.0%
Finansiële 15
15,590
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees not jou self
Down to earth. Very passionate and loving. Strait too the point, no nonsense person. Love Motorsport. Love animals. Braai and enjoy good friend's
Passievol oor sport, wie weet dalk oor jou ook
Hou nie van konflik nie, I'm a kinda make love not war tipe dame. My seun kom eerste in alle opsigte. Ondersteun hom soveel as ek kan. Ek lief sport, meeste van die sport....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot