AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hidrobreking: Toets boorgate eers

Hidrobreking gáán grondwater besoedel, daarom moet boere hul water vooraf laat toets en ook dokumenteer, sê 'n geohidroloog.

Met al die uitsprake wat daarop dui dat die ontginning van skaliegas Suid-Afrika se voorland is, sou dit elke boer in die Karoo baat om vooraf hulle grondwater te laat toets en te dokumenteer om hulle in staat te stel om eise in te dien, sou hulle grondwater weens die proses besoedel word. Die aanbeveling is deur prof. Gerrit van Tonder, geohidroloog en dosent in grondwaterstudies aan die Universiteit van die Vrystaat, gemaak toe hy afgevaardigdes na die Oos-Kaap tak van die NWKV toegespreek het.

Van Tonder het benadruk dat hy as wetenskaplike met ’n oop gemoed na die ontginning van skaliegas kyk. “Ek is ’n voorstander van beperkte frokkeling waar sowat 200 000 hektaar vir die doel afgestaan word, maar ek weet dit gaan oor ’n groter gebied strek, omdat daar beraam word dat Suid-Afrika oor 485 triljoen kubieke voet gas beskik.”

Waterbesoedeling
Hy het sy bedenkinge oor die veiligheid van die ontginningsproses uitgespreek en meen dit is ’n voldonge feit dat dit grondwaterbesoedeling tot gevolg sal hê. Daarom het hy ’n voorstel aan die Minister van Minerale en Energiesake ingedien dat maatskappye verplig word om eers drie gate van 300 meter in die omtrek waar hulle die toetsgate gaan sink, te boor en die water te ontleed. “Die uitwerking van frokkeling sal dalk nie dadelik gesien word nie, maar eers oor 15 of 20 jaar as die druk in die gate wat klaar geboor is opbou en die grondwater besoedel.”

Van Tonder het ’n video vertoon van ’n gat van 4 000 meter wat 40 jaar gelede op ’n plaas by Merweville deur Soekor geboor is en verlede jaar weer oopgemaak is. Dit het getoon dat die water erg besoedel was en nie vir menslike of dierlike gebruik geskik was nie. Volgens hom sal die eerste toetsgate waarskynlik by Pearston en Aberdeen geboor word.

Hy beraam dat die wins wat maatskappy die eerste jaar op ’n enkele gat waar skaliegas ontgin word sal maak, op sowat R30 miljoen. Gedurende die leeftyd van die gat sal die inkomste teen die huidige koste sowat R80 miljoen wees, waarvan die maatskappy R50 miljoen se wins per gat in sy sak kan steek. Dit kom neer op nagenoeg R1 miljoen per hektaar.

Hy het gesê hoewel Shell tot dusver die maatskappy is wat die meeste in die nuus was met die planne om skaliegas te ontgin, het Sasol nou sy mantel gedraai en gaan waarskynlik die voortou neem met die boor van toetsgate.

•Toe van Tonder aan die gehoor gevra het wie téén die ontginning van gas gekant is, het net die helfte hulle hande opgesteek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot