AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hidrobreking: Water bly grootste kommer

Konsepverslae oor die impak wat die ontginning van skaliegas op die Karoo kan hê is beskikbaar en die publiek kan tot 15 Julie kommentaar lewer.

Waterkwessies staan sentraal in omvattende konsepverslae oor die impak wat die ontginning van skaliegas op die Karoo kan hê. Die verslae, wat die voordelige en nadelige gevolge van skaliegasontginning uiteensit, is nou beskikbaar. Die publiek kan tot 15 Julie daarop kommentaar lewer.

Van Suid-Afrika se voorste wetenskaplikes het die verslae opgestel ná ’n strategiese omgewingsassessering wat deur die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gekoördineer is.

In die verslae spreek kundiges hul kommer uit oor die beperkte waterbronne in die Karoo, die druk daarop en die tekorte wat reeds ondervind word. Hoewel hulle meld dat skaliegasontginning dalk ’n geleentheid bied om waterkwessies beter te verstaan, is daar kommer oor die gebrek aan voldoende laboratoriumgeriewe om water te toets en die hantering van afval van die ontginningsproses.

Die uitwerking van skaliegasontginning op waterbronne, en vergoeding vir grond en skade aan die omgewing, is die grootste knelpunte vir boere en ander grondeienaars.

Fragmentering

Omgewingskundiges is bekommerd dat die infrastruktuur vir ontginning die Karoolandskap sal “opbreek” en dat dit diere se habitatte en beweging, asook ekostelsels se funksies, sal inperk.

Die Karoo huisves “hoogs belangrike en sensitiewe” ekologiese gebiede wat onvervangbaar is as dit beskadig word. Die verslagskrywers is ook bekommerd oor die vermoë van alle vlakke van die Regering om die verwagte verhoogde vereistes vir strategiese beplanning en regulering te hanteer.

Daarbenewens bestaan die risiko dat die koste verbonde aan dit wat oorbly ná die proses die verantwoordelikheid van die samelewing kan word as voorsiening nie gemaak word vir die koste om die gebiede te rehabiliteer nie.

Die verslae is beskikbaar by www.seasgd.csir.co.za/scientific-assessment-chapters/Gedrukte kopieë van die verslae is by biblioteke op Graaff-Reinet, Beaufort-Wes en Victoria-Wes beskikbaar. Stuur kommentaar na: seashalegas@csir.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
17.60
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.84
+0.0%
Silwer
20.59
-0.2%
Palladium
2,304.50
+2.1%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,532
+0.6%
Alle aandele
65,979
+0.6%
Hulpbronne 10
63,155
-0.8%
Industriële 25
80,299
+1.3%
Finansiële 15
14,079
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot