AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hiér is die Son Safari-2022 se groot wenner

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Laeveld Agrochem bied vanjaar sy Son-Safari Landbouskou in Mauritius aan. FOTO’S: VERSKAF
Laeveld Agrochem bied vanjaar sy Son-Safari Landbouskou in Mauritius aan. FOTO’S: VERSKAF
Die wenner van die kompetisie vir die week op Mauritius as deel van Laeveld Argochem se Son-Safari-landbouskou het eers gedink haar wenoproep was ’n April-gekkedag-grap.

Me. Amór Snyman en haar man, Reynier, wat in die distrik Viljoenskroon boer, is die wenner van die reis vir twee na die Son-Safari-landbouskou op Mauritius. Laeveld Agrochem en Landbouweekblad het die kompetisie aangebied.

Sy is baie opgewonde. Sy is besig om haar voorraad sonbrandroom aan te vul en ’n notaboekie te bekom om al die waardevolle inligting waaraan sy blootgestel word, neer te skryf.

Snyman sê dit voel wonderlik. Sy het ingeskryf toe sy en haar man Landbouweekblad se Herlewingslandboukonferensie op Reitz bygewoon het. Dit is immers vandag April-gekkedag en sy het gedink die oproep was ’n grap en wonder steeds of dit nie moontlik ’n poets is nie.

Sy het ingeteken op Landbou.com om toegang te kry tot die tydskrifte. Amór geniet Landbou Boerekos en haar man lees elke week Landbouweekblad en luister soms na artikels op die webwerf. Sy sê hoewel sy nog effe geskok is, is sy opgewonde en sien sy baie uit na hul reis.

Dié Son-Safari-landbouskou is ’n week lange landbouskou wat vanaf 30 April tot 5 Mei in Mauritius deur Laeveld Agrochem aangebied word.

Die landboukonferensie sal oor ses dae by die Sugar Beach-vakansieoord plaasvind. Die week se program is verdeel in verskeie kategorieë en bestaan uit sprekers, uitstallings, vermaak, onstpanning en baie meer.

Sugar Beach-vakansieoord

Dié oord word eksklusief vir Son-Safari-gaste bespreek, en dit is waar die aanbiedings, uitstallings en konferensie sal plaasvind. Die sprekers gaan oor verskillende landbouverwante onderwerpe gesels.

Covid-19-regulasies

Mauritius vereis dat alle gaste ingeënt is teen covid-19. ’n PCR-covid-19-toets word nie meer benodig nie, maar ’n geldige dokument vir ’n negatiewe covid-19-toets moet verskaf word. Indien die landbouskou afgelas word weens covid-19-beperkings deur Suid-Afrika of Mauritius, sal gaste ten volle terugbetaling ontvang.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.7%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,635.80
+0.8%
Silwer
18.74
+2.1%
Palladium
2,117.62
+3.7%
Platinum
861.50
+1.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,605
+0.6%
Alle aandele
64,011
+0.6%
Hulpbronne 10
56,905
+1.2%
Industriële 25
79,233
-0.4%
Finansiële 15
14,232
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot