AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hier kom La Niña, sê weerkenners!

Uiteindelik: Hier kom verligting vir die droogte-geteisterde Suider-Afrika, sê Australiese en Amerikaanse weerkenners.

Met El Niño wat nou uiteindelik verswak, bestaan 'n 50:50-kans dat 'n La Niña-weerverskynsel dit later vanjaar gaan vervang, sê Australiese voorspellers.

Die La Niña-weerverskynsel lei tot natter as normale weeromstandighede in Suider-Afrika – van Desember tot Februarie – en droër as normale toestande oor ekwatoriale Oos-Afrika oor dieselfde tydperk.

Die Australiese Buro van Meteorologie se El Niño Suidelike Ossilasie (ENSO) uitkykstatus het na 'n La Niña verander, wat beteken dat 'n La Niña kan ontwikkel. Hierdie moontlikheid is nou twee keer meer as normaal.

Die uitkykstatus word uitgereik wanneer toestande gunstig is vir die ontwikkeling van 'n La Niña- of El Niño-weerverskynsel binne die volgende ses maande.

Die Amerikaanse Nasionale Weerdiens sê 'n La Niña-weerverskynsel kan een tot drie jaar duur, maar daar is 'n aansienlike variasie in sy tydsberekening, intensiteit en evolusie.

Die Australiese buro sê terwyl die huidige El Niño swak tot matige vlakke handhaaf, het onlangse veranderings in die tropiese Stille Oseaan en atmosfeer, gekombineer met die huidige vooruitsigte, die waarskynlikheid van 'n La Niña in 2016 met sowat 50% laat toeneem.

Die Suidelike Ossilasie-indeks en winde toon ook duidelike tekens dat El Niño aan die kwyn is en internasionale klimaatmodelle dui aan dat El Niño teen die middel van 2016 sal terugkeer tot sy neutraal vlak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,718.90
-0.4%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,304.00
-0.8%
Platinum
922.81
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot