AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hier’s Pumelelo, 1ste in vitro buffelkalf

Die geboorte van die eerste in-vitro buffelkalf gee hoop vir bedreigde spesies.

Die geboorte van die eerste buffelkalf ter wêreld wat met behulp van in vitro-bevrugting voortgebring is, kan hoop bring vir verskeie ander dierespesies wat op die rand van uitsterwing staan.

Só het dr. Morné de la Rey, uitvoerende hoof van Embryo Plus, wat dié geassisteerde reproduktiewe tegnologie ontwikkel het, gesê. Dié kalf, Pumelelo, is op 28 Junie 2016 op die plaas Lekkerleef Buffalo Ranch van mnr. Frans Stapelberg naby Marble Hall in die Limpopo-provinsie gebore.

“Hoewel die gebruik van Geassisteerde Reproduktiewe Tegnieke (GRT’s) in wildbestuur nog in sy kinderskoene is, word dit al hoe meer deel van die werklikheid. Hierdie sukses is besonder belangrik vir die teel van bedreigde spesies in die toekoms en dit is die rede waarom ons hierdie werk aanpak,” het De la Rey gesê.

Trop buffels op plaas

Pumelelo se vaar, Goliat, en moeder, Vasti, sowel as sy surrogaat-ma Suri, is deel van 'n trop buffels wat reeds meer as 17 jaar lank op die Stapelberg-plaas loop.

Die Lekkerleef-wildstoet is as fasiliteit gekies, omdat daar intensief met die diere gewerk word en die buffels gekondisioneer is om roetine-veeartsenykundige prosedures toe te laat sonder dat narkose daarvoor nodig is.

“Die uitstekende plaasbestuur wat deur mnr. Stapelberg en sy span toegepas word, was 'n belangrike faktor in die sukses van die IVB-projek,” het dr. De la Rey gesê. “Hierdie fasiliteite vergemaklik die hantering van die buffels en 'n groot persentasie van die inentings en roetinebehandelings kan uitgevoer word sonder om die diere te verdoof.”

* De la Rey se werk word beskou as die eerste treë in 'n internasionale gesamentlike poging om bedreigde wildspesies, soos die noordelike witrenoster te red. (Hou Landbouweekblad dop vir meer inligting oor dié prosedure.)

Foto-byskrif: Die eerste in vitro buffelkalf, Pumelelo, hier by sy surrogaat-ma Suri. Die ontwikkeling van geassisteerde reproduktiewe tegnieke op wilde diere kan bewaringskundiges in die toekoms help om bedreigde dierspesies van uitwissing te red. Foto: Gerrit Bezuidenhout

in-vitro-kalfie-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.71
-0.9%
Silwer
20.52
-2.6%
Palladium
2,250.50
-3.1%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
'n Horison vol Avonture
Weet wat ek doen en wat ek wil hê in die lewe. Sober gewoontes, opreg en dinamiese optimis. Hou van opregte mense Avonturier, hou van alles waarvan manne hou Roei, gholf, fiets...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot