AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hoë boom val in sitrusbedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Fanie van Vuuren en sy vrou, Bes, tydens die inhuldiging van die Dr. Fanie van Vuuren Citrus Improvement Scheme Laboratory and Nucleus Block op 1 Junie 2017. Foto: CGI
Dr. Fanie van Vuuren en sy vrou, Bes, tydens die inhuldiging van die Dr. Fanie van Vuuren Citrus Improvement Scheme Laboratory and Nucleus Block op 1 Junie 2017. Foto: CGI
Toe hy destyds by die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging (SKV) aangesluit het, was dr. Fanie van Vuuren die mens oor wie almal gepraat het, sê mnr. Paul Fourie, bestuurder van Citrus Research International (CRI).

Luidens SKV se nuutste nuusbrief is Van Vuuren, voormalige patoloog by die CRI, op 7 Julie op die ouderdom van 81 oorlede nadat hy geruime tyd aan kanker gely het. Hy word oorleef deur sy vrou, Bets, hul twee seuns, dogter en kleinkinders.

“Ons innige simpatie en meegevoel aan die familie, asook al die vriende en kollegas van dié saggeaarde reus wat vir so baie van ons ’n mentor was,” sê Fourie.

Fourie vertel Van Vuuren het 57 jaar in die sitrusbedryf, spesifiek sitrus-viruskunde, gewerk. Hy is internasionaal deur sy eweknieë gereken. Benewens verskeie toekennings het hy ook spesiale erkenning van die CRI ontvang wat sy sitrusverbeteringskema se kompleks in Nelspruit op 1 Junie 2017 na die Dr. Fanie van Vuuren Citrus Improvement Scheme Laboratory and Nucleus Block herdoop het.

“Behalwe vir Fanie se navorsing en diens is baie kollegas in die bedryf trots en geëerd om hom as ’n mentor te kon hê,” is daar op dié geleentheid gesê. “Vir sy eweknieë en protégés sal sy Christelike waardes, saggeaarde nederigheid, onberispelike werksetiek, wetenskaplike dissipline en onwrikbare integriteit waarskynlik sy grootste nalatenskap wees.”

Fourie sê hy het kort voor Van Vuuren oorlede is met hom gesels. Hy het Van Vuuren bedank vir die voorreg om saam met hom te werk en die feit dat hy so ’n goeie mentor was.

“Dit was my werk, maar dit was ’n plesier,” was Van Vuuren se antwoord en groet.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.19
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.66
+0.6%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,315.22
+4.1%
Platinum
925.95
+2.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,611
+3.0%
Alle aandele
66,070
+2.9%
Hulpbronne 10
64,192
+4.1%
Industriële 25
79,708
+2.8%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot