AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hoe erg kan SKA Karoo-landbou knou?

Die SKA-radioteleskoop se moontlike uitwerking op die landbou in die Karoo wek ernstige kommer.

Die proses rondom die aankoop van grond vir die SKA-radioteleskoop het boere en gemeenskappe in die Karoo, en die Save the Karoo-groep, warm onder die kraag. Die uitwerking wat die aankoop van landbougrond vir die projek sal, volgens Save the Karoo, ’n uiters ongunstige uitwerking op die hele omgewing hê.

“Indien ons met ’n konserwatiewe syfer van 33 500 skape wat uit produksie gaan, teen ’n gemiddeld van R800/lam, is dit ’n verlies aan inkomste van R26,8 miljoen per jaar vir hierdie streek. Dit beteken ook dat van die 36 eiendomme gemiddeld met vyf plaaswerkers, wat elkeen ten minste vyf afhanklikes het, 1 650 mense sonder enige inkomste gaan sit, want hierdie mense sal baie moontlik in die omliggende dorpe naamlik Carnavon of Williston beland. Hierdie dorpe sit alreeds met ’n gemiddelde werkloosheids syfer van ’n geraamde 32%,” sê mnr. Ludwig van Heerden,  ’n besigheidsman van Montagu, met verwysing na die 36 eiendomme van ’n gesamentlike 268 000 ha wat die staat vir die projek wil aankoop.

“Die grondeienaars gaan nie uitbetaal word vir infrastrukstuur soos woonhuise, krale, boorgatpompe nie. Alle infrastruktuur, soos huise, store, heinings, asook wind-, diesel- of sonkragboorgatpompe, sal afgebreek word op dié grond en die boorgate sal geseël word om te verseker dat daar geen boerdery-aktiwiteite op die grond plaasvind nie. Dit sal veroorsaak dat grootwild en kleinwild eenvoudig sal vrek in hierdie gebied, want daar is nie genoeg oppervlakwater soos damme waar hierdie diere kan drink nie,” voeg hy by.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot