AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hoë prys van hoendervleis betwis

Hoenderboere betwis die afgelope maande se sterk stygings in die prys van hoendervleis.

Die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) se kleinhandelsyfers vir bevrore hoender dui daarop dat dit in ’n jaar al met meer as 56% gestyg het, maar hoenderboere stem geensins hiermee saam nie.

Volgens die NLBR se indeks vir die prys van ’n basiese kosmandjie was bevrore hoenderstukke in Maart 56,13% duurder teenoor Maart 2015 se R45,06/kg en was daar tussen Februarie en Maart vanjaar ’n 12,06% styging. Die syfers oor kleinhandelsyfers word deur Statistieke SA verskaf.

Mnr. Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die SA Pluimveevereniging (SAPV), sê dit strook glad nie met produsentepryse of pryse wat hy in supermarkte sien nie. Hy meen as mens nou in ’n supermark instap kos ’n snelbevrore pak hoenderstukke van 2 kg R40 en dit is baie dieselfde as twee jaar gelede.

Hierdie snelbevrore (IQF) hoenderstukke oorheers twee derdes van die mark en is goedkoper as ander bevrore of vars hoender. “Ek was reeds in gesprek met die NLBR en het voorgestel dat die SAPV die NLBR en Statistieke SA bymekaar moet kom om te kyk na die steekproef en die statistiek wat ingesamel word.”

Mnr. Christo Joubert, senior navorser by die NLBR, sê hoewel die SAPV net rekord hou van produsentepryse en nie kleinhandelpryse nie, verwelkom hulle ’n gesprek en wag hulle op inligting wat die SAPV onderneem het om te verskaf. “As daar iets in die mark is wat ons nie verstaan nie, moet ons dit uitpluis.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot