AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hoë tarief teen invoer van hoendervleis

Drastiese hoër tariewe teen die storting van hoenderstukke uit drie Europese lande is deur Itac ingestel.

Suid-Afrika het drastiese tariewe teenstortingstariewe op die invoer van hoenderstukke uit Duitsland, Nederland en Brittanje ingestel.

Die SA Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) voer aan dié lande oortree handelsregulasies en skaad die plaaslike pluimveebedryf.

Luidens 'n berig in Die Burger het Itac voorlopige tariewe van tussen 22% tot 73% ingestel op bevrore hoenderporsies met been in wat uit dié lande ingevoer word. Dit kom ná ’n aansoek deur die SA Pluimveevereniging.

In September 2013 het Suid-Afrika die invoertarief op heel hoenders van 27% tot 82% verhoog – die maksimum wat toegelaat word. Dis egter nie op EU-lande van toepassing nie. Die EU geniet dikwels voorkeur omdat dit ’n groot handelsvennoot van Suid-Afrika is.

’n Ondersoek na storting gaan nou weer gedoen word, waarna die Minister van Handel en Nywerheid ’n finale beslissing oor die tariewe sal aankondig. Die tydelike maatreël verval op 2 Januarie 2015.

* Volgens mnr. Sol Motsepe van die SA Pluimveeverenigin, het die invoer van goedkoop ingevoerde hoendervleis veroorsaak dat sewe groot kommersiële produsente reeds gelikwideer is en dat meer as 1000 werksgeleenthede in 2013 in die bedryf  verlore is. Daarbenewens ly die ander groot plaaslike produsente verliese van miljoene rande per week.

Bron: Die Burger

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot