AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Hoe verskans jy boerdery in onseker tye?

Hoe oorweeg en beplan jy om die onsekere omgewing in boerdery die hoof te bied?

Gesonde besigheid- en risiko bestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerderybesighede bedryf word, aan te spreek. Dit is deel van die TLU SA se strategie om seker te maak dat sy lede en ander landbouers toegerus is om die regte besluite te neem.

Verskeie inisiatiewe en moontlikhede bestaan vir boere om behoorlike diversifikasie te bewerkstellig maar hulle is moontlik nie bewus van die verskillende opsies, faktore en oorwegings wat in ag geneem moet word nie.

In die lig hiervan het Old Mutual, die TLU SA en Agri All Africa ooreengekom om gesamentlike inligting- en voorligtingsessies in verskillende streke aan te bied sodat kommersiële boere die geleentheid kan kry om met kundiges opsies te bepreek en sodoende meer ingeligte besluite te neem.

Bestuur risiko's

Volgens mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA “maak die onsekere aard van die landbou dit belangrik dat boere op verskillende maniere risiko’s moet bestuur om volhoubaarheid te verseker. Dit sluit in ‘n behoorlike finansiële plan wat risiko’s in die boerdery beter kan bestuur, sekerheid kan skep vir families met ‘n behoorlike opvolgplan  en die opbou van bates buite die boerderybesigheid.”

Van Zyl sê in 'n nuusverklaring “die onsekere beleidsomgewing  en toekoms van die landbou in Suid-Afrika maak dit verder belangrik dat opsies oorweeg moet word om buite die SA ekonomie te diversifiseer.  In dié opsig het die TLU SA reeds moontlikhede in Georgië en Bulgarye ondersoek wat landbou-vriendelike geleenthede aan boere bied. Dit is egter belangrik dat alle belangrike opsies oorweeg moet word en daarom wil ons boere ook bekendstel aan geleenthede in Afrika, waar hande gevat word met Agri All Africa, asook verskansingsmoontlikhede wat beskikbaar is deur finansiële instellings en platforms, waar Old Mutual as vennoot betrek is.”

Geleenthede in Afrika

Dr. Theo de Jager, voorsitter van Agri All Africa, sê “Ons het ten doel om geleenthede in Afrika meer toeganklik te maak vir boere deur die uitklaring van beleidomgewings, sluit van ooreenkomste met gasheerlande, vestiging van netwerke en die verskaffing van advies aan voornemende boere en landboubesighede. Meer as 3000 Suid-Afrikaanse boere is reeds in Afrika bedrywig en die kundigheid van ons plaaslike  boere is groot in aanvraag.  Ons neem graag deel aan dié inisiatief deel om voorligting aan boere te gee.”

Volgens mnr. Koos Nel van Old Mutual se Agri-bemarkingspan, is “bates en beleggings buite die boerderybesigheid ‘n fundamentele bousteen van 'n weldeurdagte besigheidsplan om seker te maak jy bereik jou langtermyndoelwitte. Bo en behalwe dat sulke bates jou leefstyl beskerm, verminder dit ook risiko’s omdat jy diversifiseer. Navorsing wat in opdrag van Old Mutual gedoen is, toon dat slegs 6% van boere in Suid-Afrika oorsese beleggings het wat hulle teen moontlike swak prestasie in die Suid-Afrikaanse ekonomie kan verskans."

Ondersteun die geleentheid

“Dié geleentheid wat deur die TLU SA geskep word om kommersiële boere in te lig, word graag ondersteun. Verskeie beleggingsgeleenthede op die wêreldmark is nou beskikbaar en toeganklik vanuit die gerief van jou kantoor of bakkie. Dit is belangrik dat boere bewus is van en opsies oorweeg hoe om swaarverdiende plaas- opbrengste te verskans te midde van ‘n relatiewe klein SA ekonomie en die wisselvalligheid van die rand,” sê Nel.

* Die voorligtingsessies sal vroeg in 2017 in vier streke gehou word (Gauteng, Limpopo, Noordwes en Mpumalanga). Belangstellendes kan  met Lynne Kayser  (TLU SA) by (012) 804-8031 of media@tlu.co.za skakel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot