AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hoekom is Regering nie by Nampo nie?

Die Regering mis ? gulde geleentheid om eerstehands met die voorste boere by Nampo te praat, sê dr. Pieter Mulder.

Politieke leiers is gretig om die landbougemeenskap van Suid-Afrika te kritiseer en om onsekerheid te skep deur beleidsuitsprake, maar hulle is nie bereid om op grondvlak met die land se kosprodusente te ontmoet wanneer 'n geleentheid soos Nampo hom voordoen nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Hy het by die Nampo-Oesdag gesê sê die Regering laat sodoende 'n gulde geleentheid deur sy vingers glip om eerstehands met van die land se voorste boere kennis te maak en gesprek te voer.

Volgens Mulder, wat die Oesdag jaarliks bywoon, is hy veral getref deur die goeie bywoning en die positiewe gesindheid van boere nieteenstaande die opdraande stryd wat hulle voer teen die elemente en die Regering.

SA kan trots wees op sy boere

“Suid-Afrika kan trots wees op sy boere wat onder moeilike omstandighede steeds met die beste in die wêreld kan meeding en tans sowat 99% van die land se voedsel produseer.

“Dit onderstreep opnuut die kortsigtigheid van die Regering om duisende hektaar goeie landbougrond deur mislukte programme van grondhervormings uit produksie te haal.

“Dit lei ongelukkig ook daartoe dat vertroue en goedgesindheid tussen die Regering en die landbougemeenskap afgebreek word.

"Die Regering sal meer moet doen om die landbou te ondersteun, en hier is klein- en ontwikkelende boere ewe belangrik vir lang termyn-politieke stabiliteit. Hulle moet in die belang van voedselsekuriteit gehelp word om kommersiële boere te kan word," het Mulder gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.4%
Rand - Pond
19.12
+1.1%
Rand - Euro
17.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,627.69
-0.1%
Silwer
18.20
-1.1%
Palladium
2,079.50
+0.2%
Platinum
844.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,618
-1.7%
Alle aandele
62,948
-1.7%
Hulpbronne 10
56,590
-0.7%
Industriële 25
77,608
-2.1%
Finansiële 15
13,966
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot