AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Hoender: DA teen invoertarief

Suid-Afrika se armste mense gaan die meeste deur ’n invoertarief vir hoenders geraak word, sê die DA.

Hoenderinvoere in Suid-Afrika vorm slegs 10% van dít wat plaaslik geproduseer word, en dié invoere is aan die daal. Dít is die mening van die Demokratiese Alliansie (DA) volgens statistiek wat die party van die SA Inkomstediens ontvang het.

“Hoenderinvoer is dus skaars ’n bedreiging vir plaaslike produsente,” aldus mnr. Wilmot James, die party se verteenwoordiger vir handel en nywerheid.

James is van plan om met mnr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, te vergader in ’n poging om Davies te laat afsien van ’n voorneme om invoertariewe vir pluimveeprodukte in te stel. Davies het verlede week tydens ’n debat oor die landboubedryf aangedui dat sy deur oopstaan vir die bedryf vir só ’n tarief.

Die tarief sal veral op sekere kategorie invoere van veral Suid-Afrika se mede BRICS-lande, soos Brasilië, wees. James beskryf die voorneme as ’n “misleide poging van plaaslike produsente wat verkeerdelik beweer dat die ingevoerde produkte hul besigheid bedreig.”

Hoender in verwerkte vorm
Die party sê tussen 30% en 35% van hoenderinvoere vanaf Brasilië gaan reguit na vervaardigers toe as ’n bekostigbare pastavorm produk wat in voedselsoorte soos polonie en wors gebruik word. “Suid-Afrikaanse produsente maak nie die pasta nie. Hier is geen mededinging nie,” sê James.

Volgens James is die oorblywende 70% tot 65% van hoenderinvoere van die Europese Unie afkomstig, en dié produkte word oor die algemeen ingevoer teen pryse hoër as plaaslike produkte. James is van plan om Davies te oortuig om van enige voornemens oor ’n tarief te laat afsien.

Invoere styg, sê SAPA
Intussen sê mnr. Kevin Lovell, hoof-uitvoerende beampte van die SA Pluimvee-vereniging (SAPA), dit is vir hom moeilik om te aanvaar dat dít die mening is van ’n party wat nie net verbruikers nie, maar ook produsente verteenwoordig. “Ek kan nie aanvaar dit is die party se amptelike standpunt oor die saak nie.”

Lovell sê die statistiek waarna James verwys, is totaal verkeerd. ’n Vergelyking van die statistiek van 2011 en 2012 dui ’n styging aan, van 350 000 ton in 2011, tot meer as 404 000 ton verlede jaar. “Net op agterkwarte alleen het invoere van sowat 66 000 ton in 2009 tot 162 000 ton verlede jaar gestyg.”

Volgens Lovell het die party hulle nie oor enige inligting oor produsente se doen en late en gekontak nie. Hy sê hulle is baie dankbaar oor die feit dat Davies aangedui het dat sy deur vir die bedryf oopstaan aangaande ’n invoertarief.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot