AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Hoender: Groeiende armoede ‘regverdig afskaf van tariewe'

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
EENSGESIND.Invoerders van hoendervleis en plaaslike produsente stem saam dat BTW op hoendervleis opgehef moet word omdat al hoe meer arm verbruikers dit nie meer kan bekostig nie. FOTO: ASTRAL FOODS
EENSGESIND.Invoerders van hoendervleis en plaaslike produsente stem saam dat BTW op hoendervleis opgehef moet word omdat al hoe meer arm verbruikers dit nie meer kan bekostig nie. FOTO: ASTRAL FOODS

Mnr. Paul Matthew, uitvoerende hoof van Amie, sê hulle gaan ook vra dat BTW nie op hoendervleis gehef word nie sodat arm verbruikers hoendervleis kan bekostig.

Matthew het op ’n mediakonferensie gesê hoendervleis is die bekostigbaarste bron van vleisproteïen vir verbruikers, maar groot prysstygings word verwag weens inflasie, internasionale tekorte aan voedsel en kommoditeite, die stand van die ekonomie te midde van die covid-19-pandemie, die uitwerking van die oorlog in Oekraïne op voedselsekerheid, die styging in brandstof-, vervoer- en elektrisiteitskoste, stygende handelstariewe, ontwrigtings in die aanbodketting, dalende lone en stygende werkloosheid.

Hy het verwys na die regering se onlangse stappe om die brandstofheffing met R1,50/liter te verlaag en die uitstel van die verhoging in die suikerbelasting in ’n poging om die druk op verbruikers te verlig. Volgens hom kan dieselfde vir hoendervleis gedoen word.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.58
+0.1%
Silwer
19.19
+0.9%
Palladium
2,167.11
+0.0%
Platinum
865.68
+0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot