AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hoenderbedryf stomgeslaan oor stellings

Een van SA se grootste pluimveeprodusente sê hy is “stomgeslaan” oor Minister Rob Davies se stellings oor die bedryf.

’n Stelling deur mnr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, dat die plaaslike bedryf eers moet optree oor die instelling van ’n invoertarief om die invoer van goedkoop hoendervleis op te los, laat Astral Foods “stomgeslaan.” Davies het dié stelling in ’n gesprek in die Paarl tussen boere en kommersiële boerdery-organisasies gemaak.
 
Volgens Davies is hy gereed om die tarief te verhoog, maar volgens ’n berig op Fin24.com sê hy die plaaslike bedryf moet eers optree. “Die voor die handliggende oplossing is vir ons om die algemene tarief te verhoog. Maar daar is nie ’n konsekwente boodskap van die betrokkenes in die (plaaslike) pluimveebedryf nie.”
 
Amptenare van Graan SA het Davies om tariefbeskerming gevra veral weens die toename in die invoer van goedkoop hoendervleis van Brasilië.
 
Aanslag op bedryf
Mnr. Chris Schutte, hoof uitvoerende beampte van Astral Foods, sê hy is “stomgeslaan” deur Davies se aanslag teen pluimveeboere. Schutte sê hy het geen idee waarna die minister verwys as hy impliseer dat die bedryf moet verenig nie.
 
“Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) is die spreekbuis en ‘die verenigde front’ van Suid-Afrikaanse pluimveeprodusente, niks anders nie!”
 
Volgens Davies is hy gereed om op te tree oor die kwessie van tariewe. “Kom met ’n konsekwente boodskap dat (jy/julle) pluimveeproduksie wil ondersteun . . . (dat jy/julle) ’n tarief ondersteun wat (dit) sal beskerm teen toenemende invoer in die land . . . (en) jy sal teen ’n oop deur druk,” aldus Davies.
 
Bron: Fin24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.35
+0.1%
Silwer
19.23
+1.1%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
863.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot