AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hoenders in haglike toestande ontstel

Hoenderproduksie is weer in die kollig na bewerings van hoenders wat in haglike toestande in Mpumalanga aangehou word.

Hoenderproduksie is weer in die kollig na bewerings van hoenders wat in haglike toestande in Mpumalanga aangehou word.

Luidens ’n berig in Rapport het ’n oud-werknemer van Fairacres se Kendal-plaas naby Ogies foto’s wat sowat ’n jaar gelede geneem is, aan die koerant beskikbaar gestel.


Volgens die koerant wys die foto’s henne in oorvol hokke wat mekaar vertrap en kannibaliseer. Karkasse word glo ook gelos om te ontbind. Foto’s van eiers wat aan dooie henne of in hoendermis vassit en so met vervoerbande na die pakhuis gaan, is glo ook geneem.


Die koerant se bron beweer tussen 100 en 200 hoenders vrek daagliks op die plaas, en dat net een werker na 40 000 hoenders moet omsien. Dié hoenders word almal in klein hokkies binne ’n groot hoenderhok aangehou.


’n Tweede bron beweer dat van die eiers wat ná hul vervaldatum na die plaas teruggestuur word, weer in die produksielyn ingesluit word.


Die koerant het die plaas verlede week saam met die Dierebeskermingsvereniging besoek, en volgens die berig is ’n verslag aan mnr. John Byrne, direkteur van Fairacres, gegee.


Bron: Rapport


21 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-0.9%
Rand - Pond
19.96
+0.9%
Rand - Euro
17.59
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,708.79
-0.4%
Silwer
20.45
-0.9%
Palladium
2,277.50
+0.9%
Platinum
924.90
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot