AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hoendervleis nie duurder

Hoender se kleinhandelsprys het nie gestyg nie, maar dit kan wel in die toekoms verander weens ander verhogings.

Ondanks hoër invoertariewe en duurder produksiemiddele het hoender se kleinhandelprys nie gestyg nie, sê die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV).

Mnr. Kevin Lovell, hoof uitvoerende beampte van die SAPV, sê die organisasie se navorsing wys dat die pryse van individueel vinnig bevrore (IQF) porsies glad nie gestyg het nie.

Hierdie porsies verteenwoordig byna 65% van die totale volume hoender wat verkoop word.

Invoerders was onder diegene wat verlede jaar gewaarsku het dat hoender duurder sou raak indien hoër tariewe op ingevoerde hoender goedgekeur word.

Dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, het op 30 September aangekondig die tarief op vier produkte word met gemiddeld 8,75 persentasiepunte verhoog, en die vyfde produk, heel hoender, se tarief is van 27% tot 82% verhoog. Die invoertarief op porsies met bene in is verander van 220c/kg (sowat 17%) na ‘n ad valorem-tarief van 37%.

Hoenderprysinflasie
Lovell sê kleinhandelaars adverteer gereeld hoender wat steeds teen lae en mededingende pryse te koop is. “In reële terme het hoenderpryse eintlik gedaal.” Hy sê die jongste statistieke wys dat hoenderprysinflasie in geheel laer is as die oorhoofse voedselinflasie-indeks.

Pluimvee is die grootste enkele proteïenbron vir Suid-Afrikaners, met hoender en eiers wat sorg vir meer as 60% van alle diereproteïen wat verbruik word. Supermarkte en ander voedselkleinhandelaars is deeglik bewus van hierdie vraag en dit is dikwels hoender- en pluimveeprodukte wat as laemarge-items gebruik word. Verbruikers is in die algemeen baie bewus van prys en hou dit in gedagte wanneer hulle koop,” sê Lovell.

Volgens hom het produsentepryse vir braaihoender sedert 2008 met minder as 'n half persent gestyg. As inflasie die afgelope vyf jaar in ag geneem word, het produsentepryse dus in reële terme gedaal.

Lovell sê dit kan in die toekoms verander in die lig van hoë mieliepryse, stygende elektrisiteitskoste, ’n swak wisselkoers en stygende lone.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,715.07
-0.7%
Silwer
20.58
-2.3%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot