AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hoër lone kan lei tot plaasmisdaad

’n Hoë verhoging van plaaswerkers se lone kan lei tot afleggings, wat misdaad op plase kan verhoog.

Met geweld wat verlede maand tydens die eerste twee weke van die sogenaamde plaaswerkerstakings in die Wes-Kaap voorgekom het, is landbou-organisasies onrustig oor die uitwerking wat hoër lone op plaasmisdaad sal hê.

Misdade op plase kan meer gereeld voorkom as die minimum loon vir plaaswerkers aangepas word tot vlakke wat boere nie bekostig nie en afleggings voorkom. Mnr. Henry Geldenhuys, ondervoorsitter van die TLU SA, sê weens armoede kan die diefstal van diesel, kunsmis, saad en vee op plase toeneem.
 
Nog ’n moontlike gevolg kan wees dat meer plaasaanvalle kan voorkom deur mense wat na geld en wapens soek. “Die uitwerking kan wyer en wyer uitkring,” aldus Geldenhuys.
 
Sosiaal-ekonomiese impak
Mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van Agri SA se veiligheidskomitee, sê hoë lone en afleggings sal ’n sosiaal-ekonomiese vraagstuk in landelike gebiede veroorsaak. “Daar is ’n bewustheid dat dit kan gebeur, want baie mense wat nie werk het nie, wend hulle tot misdaad. As jy nie kos het om te eet nie, dan maak jy ’n plan. Voedselkomponente, soos vee, kan daardeur geraak word.”
 
Breytenbach sê dit gaan ook baie moeilike omstandighede veroorsaak vir plaaswerkers, wat ook maandelikse verpligtinge het om na te kom. Hy meen dat dit tot ’n geringe mate ’n invloed op plaasaanvalle kan hê.
 
“Dan sal dit natuurlik ook ’n uitwerking hê op die staat se mikpunt dat die landbousektor 1 miljoen werksgeleenthede moet skep,” aldus Breytenbach.

Kyk hier na 'n video waar mnr. Tony Ehrenreich, Wes-Kaapse leier van Cosatu, aandring op 'n minimum loon van R150 per dag sowel as winsdeling.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
19.27
+0.3%
Rand - Euro
17.23
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,640.08
+1.1%
Silwer
18.74
+2.1%
Palladium
2,068.50
+1.3%
Platinum
866.00
+1.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,525
+0.4%
Alle aandele
63,909
+0.4%
Hulpbronne 10
56,621
+0.7%
Industriële 25
79,481
-0.1%
Finansiële 15
14,138
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot