AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hoër voedselproduksie vinniger nodig

Droogtes wat ’n invloed op die voedselvoorraad het terwyl verbruik toeneem, beteken hoër produksie is nodig.

Die droogtes in Amerika en ander wêrelddele kan erge implikasies vir die wêreld se voedselvoorraad, en gevolglik voedselpryse, en verbruikers se lewenstyl inhou.

Mnr. Markos Fava Neves, professor in strategiese beplanning vir voedselkettings by die Skool vir Ekonomie en Sake aan die Universiteit van Sao Paulo, sê weerkundiges het onlangs gewaarsku dat droogtes in die toekoms meer gereeld kan voorkom.
 
“Ons moet erken dat dié droogtes voorkom in ’n tyd wat voedselverbruik internasionaal groei. Ons sal produksie vinniger moet verhoog as wat aanvanklik verwag is,” sê Fava Neves in ’n berig in China Daily.
 
Waarskuwings
Namate reserwevoorraad tans en in die komende seisoen gebruik gaan word om te verseker dat daar in die vraag voorsien word, gaan die reserwevoorrade “gevaarlik lae vlakke bereik.” Fava Neves verwag dat hoë kommoditeitspryse dus vir meer as net een seisoen gaan voorkom, totdat voorrade weer tot gerusstellende vlakke verhoog is.
 
Die vleisbedryf word beskryf as die sektor wat die meeste deur die situasie bedreig gaan word, aangesien dit nie noodwendig hoë voerpryse – weens hoë graanpryse – outomaties aan supermarkte en verbruikers kan deurgee nie.
 
Verder gaan dié situasie hoë voedselkoste vir veral ontwikkelende lande tot gevolg hê, veral as voorrade teen hoë pryse ingevoer moet word. “Hoë voedselpryse kan ook regstreeks met politieke onbestendigheid verbind word,” aldus Fava Neves.
 
Ander bedrywe
Volgens die ontleder gaan markte wat nie regstreeks aan voedsel verbind is nie, die hardste geslaan word wanneer verbruikers die gordel intrek, “want voedsel is die laaste item wat gesny word wanneer ’n gesin koste moet besnoei.”
 
Fava Neves waarsku dat ook restaurante hard geslaan kan word deur die situasie, aangesien eet in ’n restaurant ook as ’n luuksheid gesien word.
 
Die situasie kan ekonomiese gevolge in verskeie lande tot gevolg hê, wat dié lande se groeikoers en wisselkoerse kan beïnvloed.

“Ons verwag baie meer regulasies oor handel in voedsel in verskeie lande (insluitend uitvoerkwotas en produksie-insentiewe). Ons kan ook politieke spanning oor skaars watervoorrade verwag,” aldus Fava Neves.
 
Bron: China Daily
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.25
-0.1%
Silwer
20.75
+0.5%
Palladium
2,263.50
+0.1%
Platinum
924.50
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot