AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hof beslis in guns van Senwes

’n Hofsaak teen Senwes en Senwesbel wat bykans drie jaar voortgesleep het, is in die maatskappy se guns beslis.

’n Minderheidsaandeelhouer van Senwes is verantwoordelik vir al die regskoste van ’n hofsaak wat bykans drie jaar lank tussen die maatskappy en die aandeelhouer voortgesleep het. Die Appèlhof het op 28 Maart 2013 in guns van Senwes en Senwesbel beslis in ’n saak met Treacle Fund II oor aandele.

Die aandeelhouer het in Julie 2010 ’n aansoek teen die Senwes-groep gebring. Die aansoek het beweer dat sekere historiese aandeeltransaksies deur Senwesbel, die beheermaatskappy, om aandele in Senwes te verkry, ongeldig was.

Die hof is luidens ’n verklaring versoek om die transaksies ter syde te stel en om die aandele aan die oorspronklike aandeelhouers terug te besorg.

Geen feitelike grondslag
Volgens die beslissing het Treacle gefouteer deur nie aan te sluit by die aandeelhouers wat geraak is nie. Hulle het dus geen feitelike grondslag of bewyse vir die bewerings gehad nie. Sou die saak teen Senwes besleg word, sou die maatskappy sy aandeleregister moes regstel.

Die aandeelhouer is verder beveel om al die regskoste te betaal, insluitend die koste van Senwes en Senwesbel se regspan.

“Ons is baie dankbaar dat hierdie saak nou afgehandel is. Dit was regtig onaangenaam, veral nadat Treacle – as die begunstigde van die aanvanklike aandeelverkrygings – hierdie bewerings gebruik het om sy eie strategieë vir waardestroping af te dwing,” aldus mnr. Francois Strydom, besturende direkteur van Senwes.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-0.2%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.60
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,715.09
-0.1%
Silwer
20.62
-0.1%
Palladium
2,279.00
+0.9%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,448
+0.4%
Alle aandele
65,856
+0.4%
Hulpbronne 10
62,909
-1.2%
Industriële 25
80,213
+1.2%
Finansiële 15
14,074
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot