AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Hof beslis teen OBP-hoof

Die Johannesburgse Arbeidshof het teen dr. Andile Dyasi beslis aangaande ‘n hofsaak oor dissiplinêre optrede teen hom, sê die OBP.

Die Johannesburgse Arbeidshof het Dinsdag, 16 November, teen dr. Andile Dyasi beslis aangaande ‘n hofsaak oor dissiplinêre optrede teen hom, sê Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP).

Dyasi is die afgedankte uitvoerende hoof van die OBP.

Adv. Dave Mitchell, nie-uitvoerende direkteur van die OBP-raad, sê die hof het die raad ondersteun in die uitvoering van sy pligte.


“Wat die regter bevind het, is dat die raad nie net die reg het om Dyasi te skors en dissplinêr teen hom op te tree nie, maar dat die raad ‘n plig het om die sake van die maatskappy te bestuur”.

Regter Robert LaGrange het in sy bevinding ook opgemerk dat dié saak in die Suid-Afrikaanse Wet Indeks vervat moet word, en dat dit binne regskringe gesirkuleer moet word vir die belang van ander regters.

Dyasi het vroeër ‘n saak teen me. Tina Joemat-Petersson, die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye en die OBP raad aanhangig gemaak, waarvolgens hy eis dat nét die Minister en nie OBP raad nie, teen hom mag optree.

Hof se beslissing

Mitchell sê die Minister het in die hofdokumente gesê dat sy by die bevinding van die hof sal berus. Net die Minister is by magte om Dyasi af te dank. Die raad het na dissiplinêre optrede teen Dyasi ‘n versoek vir sy afdanking aan die Minister gestuur. Die hof se beslissing is aan haar gestuur.

Die Parlementêre oorsigkomitee vir Landbou, Bosbou en Visserye, wat vroeër hulle ontevredenheid met Dyasi uitgespreek het, het aan die Minister aanbeveel dat sy teen 26 Oktober 2010 moes besluit of sy Dyasi gaan afdank. Indien sy teen sy afdanking sou besluit, moes sy redes daarvoor verskaf.

Die klagtes teen Dyasi sluit geldelike wanbestuur in.

Volgens Mitchell het Dyasi se regspan glo reeds aangedui dat hulle appèl wil aanteken teen Dinsdag se hofbevel. Hy sê sou die aansoek om appèl voortgaan, sal die OBP dit teenstaan op grond van koste.

“As so ‘n appèlsaak sou plaasvind, beteken dit Dyasi kan langer aanspraak maak op ‘n salaris en voordele,” verduidelik Mitchell.

18 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot