AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Hofbevele help ten beste op kort termyn

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
’n Deel van die R59 tussen Viljoenskroon en Bothaville wat deur boere as “lewensgevaarlik” beskryf word. Foto: Verskaf
’n Deel van die R59 tussen Viljoenskroon en Bothaville wat deur boere as “lewensgevaarlik” beskryf word. Foto: Verskaf

Gefrustreerde belastingbetalers in verskeie munisipale gebiede wend hulle toenemend tot howe om disfunksionele munisipaliteite tot verantwoording te roep, maar hofbevele bied nie langtermynoplossings nie en is soms moeilik afdwingbaar.

In een onlangse uitspraak het die appèlhof in die guns van gemeenskappe van Parys en Standerton beslis dat Eskom nie kragvoorsiening aan hulle mag inkort weens die munisipaliteite se wanbetaling nie.

Sakeliga, wat nie by dié saak nie, maar by ander verwantes betrokke is, sê die uitspraak steun omvattend op die Resilient-uitspraak van 2020 in die appèlhof, waarby Sakeliga betrokke was en waar die hof bevind het eindgebruikers mag nie benadeel word weens die onvermoë of onbereidwilligheid van staatsliggame om hul geskille behoorlik op te los nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-0.9%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.63
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.89
-0.3%
Silwer
20.42
-1.1%
Palladium
2,282.50
+1.1%
Platinum
919.00
-0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,423
+0.4%
Alle aandele
65,783
+0.3%
Hulpbronne 10
63,199
-0.8%
Industriële 25
79,990
+1.0%
Finansiële 15
13,998
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot