AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hofinterdik Safex se voorland oor graad 2-mielies

Handelaars wat op die JSE Sekuriteitebeurs se landboutermynmark (Safex) sake doen, dreig met hofinterdikte as die veranderings aan mieliekontrakte wat verlede week in werking getree het, die produsenteprys van mielies benadeel en hulle daardeur skade ly.

Die Suid-Afrikaanse mieliebedryf is diep bekommerd oor Safex se besluit dat graad 2-mielies van 'n vreemde oorsprong op binnelandse kontrakte gelewer kan word, sê mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA.

Daar is geen beperking om mielies in te voer nie en dit is onverstaanbaar hoekom dit op die mark verhandel moet word as dit só maklik ingevoer kan word. Dit gaan geen voordeel vir die boer of die verbruiker inhou nie. Net die middelman kan daarby baat vind, sê hy.

Die saak is geensins met Graan SA bespreek nie - ondanks die skakeling van tyd tot tyd met Safex.

Mnr. Botma sê nie lank gelede nie, wou Safex toelaat dat graad 1-mielies van 'n vreemde oorsprong op dieselfde manier op binnelandse kontrakte verhandel kon word. Daar was egter só 'n geweldige teenkanting, dat daarvan afgesien is.

"Safex is net 'n verhoog vanwaar 'n prys gemaak word en hy het niks met die mark te doen nie. 'n Gewilde verskoning is dat dit druk van die Regering is omdat hy kwansuis bekommerd is dat die boere pryse manipuleer. Persoonlike navrae op die hoogste vlak by die Departement van Landbou het egter groot verbasing hieroor ontlok."

Mnr. Botma sê hy sien die optrede van Safex in stryd met die strategiese landbouplan. Hy glo dit is net die makelaar in die mark (middelman) wat 'n voordeel hieruit kan kry, omdat hy die volumes wat hy hanteer, kan verhoog.

"Ons is in gesprek met verskeie groepe om die implikasies van dié besluit te vertolk - veral of dit 'n prysverlaging tot gevolg gaan hê. As daar geen implikasies is nie, hoekom word dit dan gedoen? Is daar sekere groepering binne die beurs wat soveel druk op hulle uitoefen dat dit gedoen móét word om sekere mense te plesier?"

Nog 'n probleem wat mnr. Botma voorsien, is dat alle mielies wat op Safex verhandel word, deur 'n Safex-geakrediteerde silo gelewer moet word en alle silo's voldoen nie hieraan nie. Hoe Suid-Afrikaanse mielies, GM-vrye, GM-mielies en mielies van vreemde oorsprong afsonderlik gehou gaan word, is 'n raaisel.

12 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
+0.9%
Rand - Pond
19.31
+0.1%
Rand - Euro
17.24
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,635.98
+0.8%
Silwer
18.67
+1.7%
Palladium
2,090.88
+2.3%
Platinum
859.63
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,490
+0.4%
Alle aandele
63,918
+0.5%
Hulpbronne 10
56,725
+0.9%
Industriële 25
79,289
-0.3%
Finansiële 15
14,177
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot