AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Hofsaak kom oor Intergis

Die Landbounavorsingsraad (LNR) gaan hom tot die hof wend om SA Stamboek te dwing om Intergis te oorhandig sodat dit na Pretoria verskuif kan word.

Die Landbounavorsingsraad (LNR) gaan hom tot die hof wend om SA Stamboek te dwing om die diere-aantekeningstelsel, Intergis, te oorhandig sodat dit na Pretoria verskuif kan word.


Intergis (Integrated Registration and Genetic Information System) was nog altyd by SA Stamboek in Bloemfontein gehuisves waar dit op kontrak vir die LNR bedryf is. SA Stamboek het twee weke terug glo toestemming geweier dat verteenwoordigers van die LNR die rekenaarstelsel in besit neem.


Kennis gegee

Dr. Shadrack Moephuli, voorsitter en uitvoerende hoof van die LNR, sê op 7 April vanjaar is skriftelik kennis gegee vir die beeindiging van die kontrak en die voorneme om die stelsel na Pretoria te verskuif.


Hy sê hoewel die LNR en Stamboek vroeër die stelsel saam bedryf het, het die Departement van Landbou in 2004 die LNR as enigste bestuurder van die stelsel aangestel. Stamboek het daarna op ’n kontrakgrondslag voortgegaan met dien verstande dat die diens met 60 dae kennisgewing beëindig kan word.


Moephuli sê Stamboek dring aan dat die ooreenkoms van 1999 steeds geldig is en wil nie sy samewerking verleen nie.

“Daarom gaan ons nou regstappe doen. Ons meen Stamboek is oneerlik in sy onderhandelings met die LNR. Dit blyk dat hy in die onderhandelings met die LNR bestuursbesluite probeer ondergrawe het deur middel van werknemers van die LNR”.


Ordelike verskuiwing

Dr. Pierre van Rooyen, bestuurder van SA Stamboek, sê as die LNR die stelsel wil verskuif, het Stamboek voorstelle gemaak vir die ordelike verskuiwing daarvan sodat die stelsel nie in gevaar gestel word nie.


“Dit is ’n gesofistikeerde en geïntegreerde stelsel wat nie sommer net lukraak geskuif kan word nie. Ons is verantwoordelik vir die behoorlik funksionering daarvan en wil nie hê daar moet fout kom nie.”


Hy sê hy weet niks van enige dreigende regsoptrede nie. SA Stamboek sal eerder probleme deur gesprekvoering wil oplos.


Lees ook: SA Stamboek en LNR stamp koppe


14 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot