AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hofsaak oor plaasmoord-optog

’n Optog oor plaasmoorde in Pretoria gaan in die hof draai omdat die Tshwane Metropolisie dit wil keer.

’n Dringende hofaansoek vir toestemming om Saterdag, 1 Desember 2012, ’n optog teen plaasmoorde in Pretoria te hou, word vandag, 29 November 2012, in die Noord-Gautengse Hooggeregshof aangehoor word.

Die aansoek word deur AfriForum gebring, wat aanvanklik toestemming vir die optog ontvang het.

Luidens ’n verklaring sê die organisasie die metropolisie het nadat oor die optog genader is, aangedui dat hulle geen beswaar teen die beplande optog het nie. Later is wel aangedui dat “topbestuur” nie toestemming daarvoor wou gee nie.

Die drama se begin
Mnr. Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, sê die drama rondom die optog het ontwikkel nadat hy mnr. Zweli Mnisi, woordvoerder vir die Ministerie van Polisie, gekontak het om te reël dat ’n verteenwoordiger ’n versoekskrif van optoggangers kan ontvang.

“Mnisi het egter tydens die gesprek aan Roets te kenne gegee dat hy ’n stokkie voor die beplande optog gaan steek,” lui ’n verklaring.

Mnr. Willie Spies, regsverteenwoordiger vir die organisasie, sê die metropolisie se reaksie kom as ’n verrassing, veral as in ag geneem word dat alle burgers in die land die reg het om te betoog, optogte te hou en versoekskrifte te oorhandig.

Verskeie bekende Suid-Afrikaners, soos Steve Hofmeyr, het reeds aangedui dat hulle aan die optog sal deelneem. Dit vorm deel van AfriForum se Stop die moorde-veldtog, waarmee hulle landelike veiligheid wil bevorder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot