AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Hofstryd kom oor Tops-regulasies

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Swartwitpens-koeie op 'n wildsplaas in Limpopo.
Swartwitpens-koeie op 'n wildsplaas in Limpopo.
Jasper Raats

Suid-Afrika se wildbedryf is gereed om die departement van bosbou, visserye en omgewingsake in die hof te pak oor nuwe regulasies vir bedreigde of beskermde spesies (Tops) wat op 1 April in werking tree. Die bedryfsliggaam vir wildboere, WRSA, sê die departement konsulteer al sedert 2011 met die bedryf oor hierdie regulasies en insette van wildboere word in elke weergawe van die nuwe stel regulasies geïgnoreer.

Die nuutste stel regulasies maak byvoorbeeld net voorsiening vir die wildbedryf in twee vorme, naamlik ekstensiewe stelsels of beheerde omgewings. Ingevolge die regulasies kan ’n wildplaas nou net as ekstensief beskou word wanneer daar geen menslike ingryping plaasvind nie.

“Dit sal beteken mens verloor jou ‘ekstensiewe’ status as jy byvoorbeeld tydens ’n droogte vir jou wild voer uitsit, water aanlê, aanvullende lekke uitplaas of stappe doen om jou wild teen roofdiere te beskerm. Jy moet dus jou wildplaas soos ’n nasionale park bestuur en die natuur sy gang laat gaan,” sê mnr. Richard York, uitvoerende hoof van WRSA.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.62
+0.1%
Rand - Euro
19.89
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.32
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
976.15
+0.4%
Palladium
1,392.68
-1.0%
Goud
1,942.38
+0.1%
Silwer
22.38
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,552
+1.1%
Alle aandele
75,013
+1.0%
Hulpbronne 10
65,189
-0.7%
Industriële 25
101,376
+1.6%
Finansiële 15
15,376
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot