AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9053
-39,00
CORN
04 Okt
-
4878
-82,00
SOYA
04 Okt
-
9285
-80,00
SUNS
04 Okt
-
10200
20,00
WEAT
04 Okt
-
7198
-1,00
WMAZ
04 Okt
-
4918
-66,00
YMAZ
04 Okt
-
4581
-42,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hollanders brei uit danksy melkrobotte

Melkrobotte stel Hollandse melkboere in staat om sonder veel moeite plaasgrootte uit te brei.

Melkprodusente in Holland kry dit reg om hul boerderye sonder veel ekstra moeite uit te brei danksy die gebruik van melkrobotte, het dr. Henk Hogeveen van die Universiteit van Wageningen in Holland op die jaarkongres van die Veegesondheid- en Produksiegroep van die SA Veterinêre Vereniging op Skukuza in die Kruger-wildtuin gesê.

Hollandse boere gebruik reeds sedert 1992 outomatiese melkstelsels. Sowat 17% van die land se melkplase oftewel drieduisend plase, gebruik dit reeds. Die stelsel is duurder as om met die hand te melk, maar die boerderye is grootliks familieboerderye en die familielede werk self op die plaas.

Melkrobotte stel hulle in staat om plaasgrootte uit te brei sonder die las, risiko en bestuursprobleme wat met ekstra arbeid gepaard sou gaan. Melkrobotte neem ook die las van tweedaagse melkings elke dag van die week van die boer weg.

Outomatiese melking verhoog egter die risiko vir probleme met uiergesondheid en die boer moet seker maak hy pas baie goeie higiëne toe.

Hy het bygevoeg Holland het grootliks familieboerderye en die gemiddelde kuddegrootte is 85 koeie, teenoor 40 in 1990. Die getal plase het baie afgeneem, van 47 000 plase in 1990 tot die huidige 18 500 plase. Hul gemiddelde melkproduksie is 8 217 kg melk per koei met 4,39% bottervet en 3,55 % proteïen per jaar (wat die koeie se droë periode insluit). Die produksie per laktasie staan nou op 9 339 kg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.3%
Rand - Pond
20.19
+0.0%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,709.18
+0.6%
Silwer
20.85
+0.7%
Palladium
2,276.50
+2.3%
Platinum
910.00
+0.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,125
+2.2%
Alle aandele
65,609
+2.2%
Hulpbronne 10
63,231
+2.6%
Industriële 25
79,332
+2.3%
Finansiële 15
14,004
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my hooi vurk
Enige in my soort uniek skamerig hardwerkend dink darm ekt redelike goeie maniere. ag leer my net ken. Ek sal jou hand vashou as ons in die straat stap darm
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot