AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Honderde boere byeen op Roedtan vir massa-optog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van die deelnemers van van die optog. Foto: Jasper Raats
Een van die deelnemers van van die optog. Foto: Jasper Raats
Boere van reg oor Suid-Afrika het vandag by Roedtan aan ’n massa-optog teen plaasgeweld deelgeneem.

Goeie reën oor die naweek kon die landbougemeenskap van Limpopo se Springbokvlakte Maandagoggend nie op hul plase hou nie. Boere en plaaswerkers het in hul honderde opgeruk om aan ’n optog teen plaasaanvalle en -moorde deel te neem terwyl drie van die verdagtes vir die moord op mnr. Nico Janse van Rensburg in die rondgaande hof op Roedtan verskyn het.

Buite die plaaslike polisiekantoor waar die hof gesit het, het boere in hul trekkers, stropers, vragmotors en bakkies aan ’n parade deelgeneem in solidariteit met mekaar. Boere het van so ver as die Noord- en Wes-Kaap gekom om aan die optog deel te neem.

“Hierdie mense lewe as gesinne op ’n plaas. Om op ’n dag soos hierdie so baie boere byeen te sien wat onder mekaar bevestig dat hulle nie heeltemal alleen in hul realiteit staan nie, doen baie om boere weer moed te gee in ’n tyd waar mens nou weekliks van plaasaanvalle en -moorde hoor,” sê mnr. Henk van de Graaf van TLU SA.

Janse van Rensburg is op Vrydag 7 Oktober tydens ’n aanval op sy plaas doodgeskiet en sy lewensmaat, me. Veronica Grobler, en haar 15-jarige seun is vasgebind. Vier mans is later in verband met die aanval in hegtenis geneem. Een van die verdagtes kon nie Maandag in die hof verskyn nie omdat hy glo ook op ’n ander klag in ’n ander hof moes verskyn.

Die eerste verdagte, mnr. Malesela Mangena, het gevra vir private regshulp en het nie Maandag om borgtog aansoek gedoen nie. Verdagte nommer 2, mnr. Velly Segwale, het aangedui dat hy vir borgtog sou aansoek doen en sy broer, mnr. Lesiba Solly Segwale, die derde verdagte het ook, ná konsultasie met sy regsverteenwoordiger, met sy aansoek om borgtog begin. Die aangeklaagdes se ouderdomme wissel tussen 33 en 44.
Roedtan optog
Boere en plaaswerkers het vandag deelgenee aan die oprog by Roedtan. Foto: Jasper Raats
Roedtan
Honderde mense het vandag aan 'n optog oor plaasmoorde deelgeneem. Foto: Jasper Raats
Roedtan optog
'n Foto van 'n boer wat vermoor is wat by die optog vertoon is. Foto: Jasper Raats
Roedtan optog,
Drie verdagtes het vandag in die hof op Roedtan verskyn in verband met die moord van mnr Nico Janse van Rensburg. Foto: Jasper Raats
Roedtan optog
Mense so ver as die Wes- en Noord-Kaap het vandag aan 'n optog oor plaasmoorde op Roedtan bygewoon. Foto: Jasper Raats
Roedtan optog,
Mense van reg oor die land het die optog bygewoon. Foto: Jasper Raats
Roedtan optog,
Foto: Jasper Raats

Die drie aangeklaagdes se aansoeke om borgtog sal Woensdag weer in die landdroshof op Mookgophong verder aangehoor word nadat die saak vandag uitgestel is en die hof verdaag het weens beurtkrag.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot