AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Honger gestil met een boer, een bees

Namibiese kommersiële boere het 'n unieke projek begin om die owerheid te help om die hongersnood in die noordelike deel van dié land te beveg.

Operasie Honger is begin met die slagspreuk "een boer, een bees". Dit beteken dat kommersiële boere vrywillig elkeen een bees, of die ekwivalent in wild, kleinvee of geld, sal bydra tot die stigting van 'n trust wat met omsigtige bestuur wil verseker dat die kos definitief by die honger mense uitkom.

Mnr. Jan de Wet sê die inisiatief is gebore uit werklike kommer oor die welstand van mede-burgers van die land en om die siening by sommige mense in Namibië dat blanke boere nie meelewende landsinwoners is nie, vir altyd die nek in te slaan.

Hy sê in die noorde van die land is talle kommunale boere wat 'n bestaansboerdery bedryf. As 'n oes misluk, is daar skielik net nie kos vir die mense nie.

Terselfdertyd het graanpryse die hoogte in geskiet. Dit maak dit ál moeiliker vir die mense om self hul nood te verlig en ook vir die owerheid om hongersnood hok te slaan.

Hy verwag dat die insameling van die vee en geld einde Oktober afgehandel sal wees. Die plaaslike landbou-unie sal dan met die regering ooreenkom om 'n deurdagte plan daar te stel om die geld in 'n trust te belê en dit só te bestuur dat die hulp by die mense uitkom wat dit werklik nodig het.

20 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-1.2%
Rand - Pond
19.81
-2.0%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,655.11
-0.3%
Silwer
18.68
-1.2%
Palladium
2,206.50
+2.6%
Platinum
864.50
-0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,895
-0.9%
Alle aandele
63,292
-0.8%
Hulpbronne 10
59,919
+3.5%
Industriële 25
76,694
-2.3%
Finansiële 15
13,720
-2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot