AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Honger styg onder jeugdiges

Suid-Afrikaanse jeugdiges se voedselsekerheid en algemene omstandighede het nie in die afgelope 20 jaar verbeter nie.

Die onvermoë van sommige jeugdiges in die Noord-Kaap en die Oos-Kaap om hul provinsies vir groener weivelde te verlaat, dra daartoe by dat hulle die ergste honger in die land ervaar. Hierdie statistiek wat wys dat die lewensomstandighede vir jeugdiges vanaf 2009 tot 2014 nie verbeter het wat voedselsekuriteit betref nie, is deur dr. Pali Lehohla, statistikus-generaal, by die Parlement bekend gemaak.

Die verslag, Vulnerable Group Series 1: the social profile of youth, 2009-2014, fokus op die maatskaplike profiel van jong mense in die land, soos onder meer wat hulle opname in die arbeidsmag, toegang tot voedsel en behuising is. Dit skets ’n swaarmoedige prentjie van ’n jeug wat na 20 jaar van demokrasie steeds nie voldoende voedselsekuriteit ervaar nie, werkloosheid in die gesig staar en sy hoop op ’n beter toekoms sien vervaag aangesien hy minder vaardighede as sy voorgangers het.

Rakende hul lewensomstandighede en armoede word uitgewys dat daar in 2014 altesaam 16,2% jong mense was wat honger gely het teenoor 13,5% in 2009. Dit was meestal gedryf deur die skerp stygings in die Noord-Kaap vanaf 19,4% tot 29% en die Oos-Kaap se 18,6% tot 24,5%.

Huishoudings met ten minste een jeugdige was in 2014 meer daartoe geneig om honger te ervaar as die wat sonder ’n jeugdige was, het Lehohla aangedui. Behuising en die koste van water, gas, ander brandstowwe en elektrisiteit was die grootste uitgawe vir 25,4% van jeugdiges tussen die ouderdom van 25 en 34 jaar. Die ander groot uitgawes was vervoer teen 19,8% en voedsel en nie-alkoholiese drankies teen 14,2%.

Maar die verslag dui ook aan dat die hoeveelheid jong mense wat onder die broodlyn leef in al nege provinsies afgeneem het, met die Vrystaat, Limpopo en die Noord-Kaap wat die voortou neem met afnames van onderskeidelik 17%, 12% en 11,6%. “Hoewel daar verbeteringe was, het die situasie versleg vir jeugdiges wat onbeweeglik is. Hulle is vasgevang in daardie plekke (Noord-Kaap en die Oos-Kaap),” het Lehohla benadruk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot