AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hongersnood word

Die donker prentjie van hongersnood in Suider-Afrika wat deur die Verenigde Nasies (VN) geskets word, lyk nog erger nadat verslae oor die situasie in Zambië en Mosambiek ook voltooi is.

Die VN het sy raming van minstens 10 miljoen mense in dié streek wat hongersnood in die gesig staar, tot 13 miljoen verhoog.

Die VN se Organisasie vir Voedsel en Landbou (FAO) en die Wêreldvoedselprogram (WFP) het die afgelope weke opnames in Malawi, Zimbabwe, Lesotho, Swaziland, Zambië en Mosambiek gedoen. Die slotsom is dat die streek sy grootste menseramp in meer as 'n dekade in die gesig staar.

Die organisasies sê die situasie word vereger deur die voorkoms van MIV/vigs, wat onder tot 30 % van die bevolking voorkom.

Bykans 4 miljoen ton kos sal oor die volgende 12 maande ingevoer moet word om in die minimum behoeftes van die ses lande se bevolking te voorsien. Sowat 1,2 miljoen ton is dringend en onmiddelik nodig.

In Zambië sal sowat 2,3 miljoen mense meer as 174 000 ton kos nodig hê om tot die volgende oes in Maart 2003 te oorleef. In Mosambiek sal die aantal mense tot meer as 500 000 aangroei en sowat 120 000 ton mielies sal ingevoer moet word.

In Zimbabwe sal meer as 6 miljoen mense teen vroeg volgende jaar voedselhulp benodig, in Malawi 3,2 miljoen, in Lesotho 444 800 en in Swaziland 231 000.

Sowat 100 afgevaardigdes van die VN, regerings, hulporganisasies en skenkerlande het in Johannesburg byeen gekom om vir die naderende ramp te beplan. Hulle het beklemtoon dat die hulpverlening verder as kosvoorsiening sal moet strek.

Daar sal ook dringend na toegang tot skoon water en gesondheisdienste omgesien moet word om die uitbreek van siektes soos cholera en malaria te voorkom.

26 Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.8%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,710.15
-0.9%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,277.50
-1.9%
Platinum
922.00
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,310
-0.9%
Alle aandele
65,704
-0.9%
Hulpbronne 10
63,533
-1.6%
Industriële 25
79,581
-0.6%
Finansiële 15
13,977
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot