AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hoofmanne kry 60 trekkers pasella

Hoofmanne in Mpumalanga gaan elk ? trekker van die provinsiale regering kry omdat hulle “rolmodelle” is.

Altesaam 60 tradisionele leiers van Mpumalanga sal vanjaar ’n trekker present kry. Dit was die versekering wat die premier van die provinsie, mnr. David Mabuza, leiers gegee het ná ’n vergadering by sy kantoor in Mbombela (Nelspruit).

Mnr. Sibonele Mncwango, woordvoerder van die premier, het gesê die leiers het op dié vergadering die premier ingelig dat trekkers as deel van die Masibuyele Emasimini- en Masibuyele Esibayeni-program aan gemeenskappe gegee is, maar nie aan hulle nie.

“Die leiers voel dat die trekkers aan die regering en die gemeenskappe behoort en nie vir tradisionele leiers voordele inhou nie. As rolmodelle vir die gemeenskap, voel die leiers dat hulle ook elk ’n trekker moet ontvang om grond te kan bewerk.

“Hulle meen dat dit onregverdig is dat net die gemeenskappe trekkers ontvang, en nie die gemeenskappe se tradisionele leiers nie,” het Mncwango gesê. Die premier het belowe dat die provinsiale regering ’n trekker aan elk van die 60 skenk as ’n manier om die waardigheid van tradisionele leiers te herstel.

Ook viertrekvoertuie Mabuza se provinsiale regering het verlede jaar oë laat rek toe 60 tradisionele leiers, onder andere twee konings, elk ’n viertrekvoertuig gegee is. Die totale waarde van die voertuie is op sowat R34 miljoen beraam. Die leiers het elk ook vier koeie en ’n bul ontvang

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot