AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hoogste opbrengs nog vir kanola

Die kanola-opbrengs in Suid-Afrika word op 1,91 ton per ha geskat - die hoogste opbrengs nog.

Goeie lewering van kanola het die Oesskattingskomitee se nuutste skatting vir dié gewas met 21,4% tot 84 275 ton verhoog. Die komitee sê die nasionale opbrengs word op 1,91 ton per ha geskat. “Dit is die hoogste opbrengs sover aangeteken vir kanola in Suid-Afrika.” Die oppervlakteskatting vir dié gewas is 44 100 ha.

Intussen het die komitee Graan SA se verwagtinge vir die land se koring-oes bevestig. GSA het vroeër die week gesê hy verwag ’n koring-oes van 900 000 ton in die Wes-Kaap, en die komitee skat dat dié oes 870 400 ton kan lewer. Dít is 12,3% hoër as die vorige staktting van 775 200 ton.

Koring-oes aangepas
Die komitee het sy verwagting vir die nasionale koring-oes aangepas tot 1,895 miljoen ton. Dit is 6,2% hoër as die vorige skatting van 1,784 miljoen ton. Die verwagte opbrengs is 3,71 ton per ha. “Die toename in produksie vir koring kan toegeskryf word aan die feit dat opbrengste beter is as wat aanvanklik verwag is.”

Die geskatte produksie in die Vrystaat is ook opwaarts aangepas, met 1,8% van 370 500 ton tot 377 000 ton. Die Noord-Kaap se oes sal na verwagting met 2,3% toeneem, van 277 200 ton tot 283 500 ton. Die oppervlakskatting vir koring is wel onveranderd op 511 200 ha gelaat.

Die oesskatting vir moutgars is egter met 2,6% tot 286 380 ton verminder. Die oppervlakskatting vir dié gewas is 84 940 ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,37 ton per ha beloop. Graan SA sê dié oes is kleiner weens die reëns wat kort voor oestyd geval het, en veroorsaak het dat van die gars begin uitloop het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
17.60
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.65
-0.3%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,268.00
+0.4%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot