AFGRI
BEAN
06 Okt
-
9027
0,00
CORN
06 Okt
-
4795
0,00
SOYA
06 Okt
-
9110
0,00
SUNS
06 Okt
-
10052
0,00
WEAT
06 Okt
-
7102
0,00
WMAZ
06 Okt
-
4871
0,00
YMAZ
06 Okt
-
4769
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hoogste wins, omset nóg vir OVK

OVK het die afgelope boekjaar sy hoogste wins en omset nóg behaal, met 'n styging in omset van 28%.

OVK het te midde van die insameling van rekord-someroeste aangekondig dat hy die afgelope jaar ook sy hoogste wins en omset ooit behaal het.

Die groep het bekend gemaak dat hy ’n netto wins voor belasting van R143,1?miljoen behaal het. Dit is 27% hoër as die R112,7?miljoen van die vorige geldjaar. Sy omset styg met 28% na R4,57?miljard (graanomset ingereken).

OVK het 50 handelstakke en sy handelsgebied strek oor ’n wye gebied van die Noord-Kaap en Vrystaat tot in die Oos-Kaap. OVK se droëland-saaigebied het ook volgens Botha die erge droogte vrygespring wat in die 2013-’14-boekjaar die westelike deel van die land geteister het.

“Verskeie nuwe handelstakke is geopen en die groep het ook ’n nuwe graan-innamepunt en koringmeule in gebruik geneem,” sê Manie Botha, direksievoorsitter. Hy sê OVK se aandeelpryse het die afgelope jaar wesenlik gestyg. Aandele verhandel tans teen 1080c per aandeel en die wesensverdienste per aandeel, voor rente aan aandeelhouers, styg met 20% van 157c sent tot 188,4c.

Twee afdelings het ook vanjaar hul prestasie verbeter. OVK se meganisasie-afdeling het sy verlies met R3,9?miljoen verminder en die totale verlies vir die afgelope geldjaar is nou R300?000. Sy filiaal CMW Lewende Hawe, wat onder meer die grootste makelaar van sybokhaar ter wêreld is, het vir die eerste keer in baie jare ook ’n wins behaal. Die wins het met 56% gestyg tot R42,6 miljoen.

Die direkteure het ’n dividend van 42 sent per aandeel voorgestel, teenoor die vorige boekjaar se 39c. Geen voorkeurdividend is vir die jaar verklaar of betaal nie. Die algemene jaarvergadering word op 23 Julie gehou.

Anvullende bron: Volksblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.1%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,710.39
-0.1%
Silwer
20.71
+0.2%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
924.00
-0.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot