AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hoop vir ekonomie vlam op

Die ekonomie gaan vanjaar nog sy draaipunt beleef en ’n opflikkering is in sig, sê hoofekonoom van Rand Merchant Bank.

Die ekonomie gaan vanjaar nog sy draaipunt beleef en ’n opflikkering in ekonomiese groei is volgende jaar in die vooruitsig, meen mnr, Ettienne le Roux, hoofekonoom by Rand Merchant Bank.

Hy verwag die ekonomie stadig, net sowat 2%, groei oor die volgende twee jaar. Inflasie sal gemiddeld 6% wees.

Le Roux het by Agbiz se kongres gesê die groei sal deur internasionale sowel as plaaslike faktore gedryf word. “Die internasionale toestande sal nie swakker word nie en kommoditeitspryse in dollar behoort nie verder te val nie.”

Volgens hom kry die dollar ’n hupstoot in Amerika waar rentekoerse begin styg, maar daar is terselfdertyd ’n beperking, want hoe sterker dié geldeenheid raak, hoe taaier raak finansiële omstandighede en kommoditeitspryse raak onder druk.

Dollar nie so sterk nie

“Dis hoekom ek glo die rentekoers in Amerika sal nie so erg styg soos baie mense meen nie en daarom sal die dollar ook nie veel sterker raak nie. Dit het ’n invloed op die rand/dollar-wisselkoers.”

Le Roux verwag dat die Rand tussen R14 en R17 teenoor die dollar gaan verhandel tot 2018.

Plaaslike faktore wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie se guns tel is dat elektrisiteitsprobleme nie meer so erg is soos vantevore nie en minder van ’n demper plaas op ekonomiese groei. Wat die droogte betref sal dinge hopelik ook nie erger raak vir die landbou nie,” het Le Roux gesê.

Hy sê verbruikers hoef nie meer slapelose nagte te hê oor die stygende rentekoers nie. Die repokoers sal waarskynlik ’n piek van 7,25% bereik.

“Die piek is naby en histories het dit gewys rentekoerse begin so twaalf tot agtien maande ná die piek daal. Dit sal die ekonomie ’n verdere hupstoot gee.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
20.01
+0.7%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.99
+0.2%
Silwer
19.21
+0.9%
Palladium
2,164.75
-0.1%
Platinum
866.26
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot