AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hou moed met arbeidskwessies – Agri SA

Boere moenie moed verloor oor arbeidskwessies nie, want dit kan bestuur word, sê Agri SA.

Boere moenie moed verloor oor arbeidskwessies nie, want dit kan bestuur word, sê Agri SA.

Mnr. Henk Vermeulen, ondervoorsitter van dié organisasie se arbeids- en maatskaplike beleidskomitee, sê hy hoor gereeld boere wat sê dié kwessies is so ‘n teer punt dat hulle eerder nie daaraan wil dink of dit wil bespreek nie.

Vermeulen sê die georganiseerde landbou besef dat die verskeie wetgewingstukke in plek, asook die wetsontwerpe wat sirkuleer, plaas toenemende ekonomiese en administratiewe druk op boere: “Die bedryf moet onthou hy het die vermoë om dié sake te bestuur. Die fokus moet net wees op hoe om dit te bestuur, nie op hoe sleg dit is nie.”


Werk is minder

Volgens Vermeulen dui Statistieke SA se syfers aan dat werksgeleenthede vir plaaswerkers van 1993 en 2007 met 27% gedaal het. “Dit lok gereeld kritiek uit, maar daar moet onthou word dat die aantal plaaseenhede in dieselfde tydperk met 31% gedaal het.”

Wat die Regering se skeppingdoel van 190 000 bykomende werksgeleenthede wat in die bedryf geskep moet word, betref, sê Vermeulen voortdurende konsultasie en gesprekke is nodig. “Ons moet in gesprek bly met die Regering, want as hulle wil hê ons moet dié mikpunt bereik, gaan hulle die regte omgewing daarvoor moet skep.”

Vermeulen sê verskeie mooi verhale bestaan ook oor die opleiding van werkers en werkskepping deur boere, maar die publiek weet nie daarvan nie. Hy meen dat dié verhale op ‘n gereelde basis aan die publiek bekend gemaak moet word om bewustheid te skep.

14 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot