AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hou op om so gal te braak – Vink

“Ons beleef onstuimige tye en hoewel daar niks mee fout is om krities te wees nie, moet ons darem ook regverdig wees,” sê prof Nick Vink.

Dit kan tot boere se voordeel wees om eerder ’n konstruktiewe dialoog met die Regering te voer oor sake wat hulle kwel en die toekoms van die landbou in Suid-Afrika raak, as om voortdurend oor die negatiewe gal te braak, sê prof. Nick Vink, hoogleraar in landbou-ekonomie aan die Universiteit van Stellenbosch.

As een van die sprekers op die NWKV se jaarkongres in die Baai, het Vink beklemtoon dat daar nog baie goeie dinge in die land gebeur. “Ons beleef weliswaar onstuimige tye en hoewel daar niks mee fout is om krities te wees nie, moet ons darem ook regverdig wees. Daar is baie veranderinge wat niks uit te waai het met wat die Regering doen of nié doen nie. Dit is langtermyn strukturele veranderinge in die ekonomie wat baie moeilik is om te bestuur.

Ekonomiese groeikoers

“Hoewel die ekonomiese groeikoers vanjaar net tussen 0% en 1% sal wissel en selfs negatief kan draai soos in 2007, is daar nog baie aktiwiteite in die metropole, danksy verstedeliking waarneembaar. “Ek vermoed ons sit eerder met ’n metingsprobleem. Toe Nigerië en Egipte die wyse waarop hulle ekonomiese groei meet verander het, het daardie lande se ekonomië die van Suid-Afrika verbygesteek.”

Vink het gesê dat Suid-Afrika oor baie jare bewys het dat hy die vermoë het om bo alledaagse probleme uit te styg, om weer op ’n ekonomiese groeipad te kom en werkloosheid te verminder. In dié opsig het landbou ’n belangrike rol om te speel as sake reg aangepak word. “Oor die afgelope vyf jaar het die landbou met tussen 7,5% en 8% gegroei, wat 2% hoër as die inflasiekoers is.”

Hy het gesê met die verkiesing op hande en weer een oor twee jaar, kan nie te veel rasionaliteit van enige politikus verwag word nie. “Toe dr. Andries Treurnich in die 1980’s uit die Nasionale Party weggebreek het om die Konserwatiewe Party te stig, het die destydse regering ook sy ondersteuning aan die landbou skerp afgeskaal.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot