AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hou op praat, maak reg, sê Roelof Botha

Hou op praat en begin werk om die foute reg te maak, is die ekonoom Roelof Botha se raad aan die Regering.

Sy raad aan die Regering is om op te hou praat, en begin om dit wat verkeerd geloop het, reg te stel, het dr. Roelof Botha, ekonoom, op Mosselbaai by die graanhanteringsorganisasie van Suider-Afrika (Gosa) se jaarlikse simposium gesê.

"Suid-Afrika se probleme is op die mikrovlak, want elke protes-aksie kan jy terugspoor na ’n geografiese gebied waar beloftes oor infrastruktuur of dienste gemaak is, en nie nagekom is nie. Dit kan reggestel word met die regte vaardighede en daar is so baie pragmatiese maniere om dit te doen. Baie geld is beskikbaar."

Botha meen genoeg redes bestaan om die land se beleggingstatus af te gradeer. Hy noem die "fiasko" oor energiebeleid wat daartoe gelei het dat elektrisiteitstariewe in drie jaar met 100% verhoog is, probleme met die uitbetaling van staatstoelaes, staatskaping, soos uitgewys in die vorige Openbare Beskermer se verslag, die onbekwaamheid wat tot ’n verlies van R14,5 miljard by PetroSA gelei het en ongeoorloofde besteding van R14,8 miljard by munisipaliteite. "Ons is besig om die wrang vrugte van kaderontplooiing te pluk."

Onbekwaamheid in staatsgeledere

Tog glo Botha dat hoewel die onbekwaamheid in staatsgeledere die groeipotensiaal van die ekonomie kan strem, die president en sy "trawante" nie Suid-Afrika se ekonomie ter waarde van R4,4 biljoen in resessie kan dompel nie.

Daarbenewens het die primêre landbousektor sedert 2013 ’n oorskot van R91 miljard op die handelsbalans, terwyl die sekondêre landbousektor ’n oorskot van R39 miljard geproduseer het.

Eweneens toon Agbiz se onlangse vertrouensindeks dat sakemense se vertroue in die ekonomie verbeter het. Botha het gesê dis belangrik om die gunstige ontwikkelinge wyer bekend te maak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.54
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+1.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,709.03
+0.5%
Silwer
20.88
+0.8%
Palladium
2,280.69
+2.5%
Platinum
911.38
+0.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,319
+2.5%
Alle aandele
65,812
+2.5%
Hulpbronne 10
63,742
+3.4%
Industriële 25
79,509
+2.6%
Finansiële 15
13,999
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot