AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9689,6
63,60
CORN
03 Feb
-
4504
-48,00
SOYA
03 Feb
-
9290
-40,00
SUNS
03 Feb
-
11095
-266,00
WEAT
03 Feb
-
6655
-30,00
WMAZ
03 Feb
-
4291
-34,00
YMAZ
03 Feb
-
4370
-40,00

“Hou op praat oor sektorpolisiëring”

Dit is onaanvaarbaar dat die Polisie nege jaar ná die instelling van sektorpolisiëring steeds daaroor praat, sê komitee.

Dit is onaanvaarbaar dat die Polisie nege jaar ná die instelling van sektorpolisiëring steeds daaroor praat, sê die parlement se portefeuljekomitee vir polisie. Luidens ’n berig op News24.com, het me. Lydia Chikunga, die voorsitter, genl. Bheki Cele na ’n voorlegging aangespreek en gesê dit is hoog tyd dat die kwessie aandag kry.


“Ons wil nie oor en oor oor dieselfde goed praat nie. Die stelsel is in 2002 ingestel. (Dit is) amper nege jaar later wat ons oor een ding praat. Ek kan nie verstaan hoekom moet ons jaar in en jaar uit daaroor praat nie,” aldus Chikunga.


Verbetering


Sektorpolisiëring is ontwerp om noue samewerking tussen die Polisie en gemeenskappe te bewerkstellig om misdaad te voorkom. Chikunga sê volgens haar ervaring werk die stelsel goed in die paar gebiede waar dit al ingestel is.


In wegspringblokke


Cele het in Oktober verlede jaar gesê die implementering was steeds in “die wegspringblokke” weens ’n tekort aan personeel en voertuie. Dieselfde feite is tydens Donderdag (30 Maart), se voorlegging bevestig.


Chikunga kon nie verstaan hoekom die proses so lank duur nie, en sy het ook opgemerk dat die nasionale kantoor die verskuiwing van personeel moet monitor, want sy verstaan nie hoekom stasiekommissarisse so gereeld verander word nie.


Bron: News24.com


31 Maart 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
-0.2%
Rand - Pond
20.97
-0.4%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,023.79
-0.1%
Palladium
1,681.40
+0.7%
Goud
1,913.31
+0.0%
Silwer
23.49
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,903
+0.4%
Alle aandele
80,075
+0.3%
Hulpbronne 10
74,896
+0.3%
Industriële 25
103,033
+0.4%
Finansiële 15
16,622
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot