AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hou vas, SA: ‘Onstuimige tyd wag’

In die stram ekonomie gaan honderde insolvente veilings plaasvind van dié middelslag-boere wat nie hulle geldelike verpligtinge kan nakom nie, sê prof. Johan Willemse.

Een van die nadelige gevolge van die stram ekonomie in Suid-Afrika is die voorkoms van honderde insolvente veilings van die middelslag-boere wat nie hulle geldelike verpligtinge kan nakom nie. “Dit is dié groep boere wat tans onder die druk swig. Hulle het die keuse om af te skaal tot op die vlak van deeltydse boere of hy verkoop uit aan die megaboere.”

Prof. Johan Willemse van die Vrystaatse Universiteit het op sy kwartaallikse werkwinkel oor vooruitsigte vir die landbou in Bloemfontein gesê dié ekonomiese onstabiliteit in Suid-Afrika kan grootliks toegeskryf word aan die ANC se pogings om beheer te verkry oor geldinstellings.

Die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan die volgende ses maande ’n onstuimige tydperk van hoë risiko beleef wat deur politieke onstabiliteit aangeblaas word. “Dit gaan oor die beheer van die Reserwebank en handelsbanke,” sê hy. “Die huidige administrasie het reeds met die bestuur van die ander staatsinstellings misluk, en indien dit gebeur, gaan die wisselkoers teen ons draai.”

Druk op die banke

Volgens Willemse was waarnemers kort gelede nog vol vertroue dat die rand se wisselkoersvlakke teenoor die vernaamste geldeenhede sou verbeter.  “Die afgelope twee weke het die druk op die Reserwebank en die handelsbanke baie paniek veroorsaak met die gevolg dat die wisselkoers aansienlik kan verswak,” sê hy.

Een van die negatiewe gevolge hiervan is ’n drastiese styging in rentekoerse om inflasie te probeer hokslaan.

Volgens hom sal boere nie sodanig deur die wisselkoersskommeling benadeel word nie, aangesien insette, soos saad en kunsmis, reeds bestel is. ’n Prysstying in brandstof hou egter nadelige gevolge vir boere in. “Indien die wisselkoers skielik verswak, kan die pariteitspryse van graan verhoog, wat goeie nuus vir saaiboere is. Veeboere se produksiekoste kan egter hierdeur verhoog,” sê hy.

Met verwysing na die vooruitsigte vir vleisproduksie is die verwagting dat ’n kuddeboufase sal volg nadat dit behoorlik gereën het en dat prysstygings van Desember en Januarie kan volg. “Daar is steeds opwaartse potensiaal in veepryse, ten spyte van die swak posisie van die verbruiker wat op sy beursie moet let,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.54
+1.5%
Silwer
21.04
+1.6%
Palladium
2,320.50
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot